{"id":225,"name":"Breytenbachs Immigration Consultants","url":"https:\/\/www.bic-immigration.com\/","description":"Breytenbachs Immigration Consultants Limited is \u2019n maatskappy wat spesialiseer in immigrasiekwessies in die Verenigde Koninkryk, Ierland en Suid-Afrika.\r\n\r\nBreytenbachs Immigration Consultants, word gereguleer deur die IAA (Immigration Advice Authority), verwysingsnommer F201000144, wat ons kli\u00ebnte die gemoedsrus kan gee dat ons hulle beste belange op die hart dra. Ons moet aan baie streng re\u00ebls voldoen om te verseker dat ons bekwaam is en ingelig is oor al die nuutste veranderinge in immigrasiewetgewing.\r\n\r\nOns konsultante het baie jare se immigrasie-ondervinding en is geakkrediteer tot op IAA vlak 3, die hoogste akkreditasie waaroor \u2019n immigrasiefirma volgens die Verenigde Koninkryk se immigrasiewette kan beskik. Dit beteken ons kan jou bystaan met enigiets van die eenvoudigste immigrasiekwessies tot meer gekompliseerde sake soos immigrasie-app\u00e8lle en hersienings.\r\n\r\nOns geaffilieerde Suid-Afrikaanse immigrasie-adviseurs wat in Suid-Afrika gebaseer is, is geregistreer by FIPSA, die professionele liggaam vir immigrasie-adviseurs in Suid-Afrika. Dit kan jou die gemoedsrus gee dat jou sake in goeie hande is.\r\n\r\nBuiten die feit dat ons die mees professionele raad kan gee, is dit ons missie om die beste kli\u00ebntediens moontlik te lewer. Ons het \u2019n persoonlike benadering tot al ons sake en ons streef na uitmuntende kli\u00ebntediens.\r\n\r\nOf jy nou op soek is na basiese bystand of \u2019n meer ingewikkelde kwessie het waarmee jy hulp nodig het, ons span staan gereed om jou by te staan.","link":"https:\/\/wereldwyd.co.za\/en\/author\/breytenbachs-immigration-consultants\/","slug":"breytenbachs-immigration-consultants","avatar_urls":{"24":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/9475f32003163a1a1678d22b04ee83b8b8b5a78b050789eb5f1d2f17d7b8f33a?s=24&d=mm&r=g","48":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/9475f32003163a1a1678d22b04ee83b8b8b5a78b050789eb5f1d2f17d7b8f33a?s=48&d=mm&r=g","96":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/9475f32003163a1a1678d22b04ee83b8b8b5a78b050789eb5f1d2f17d7b8f33a?s=96&d=mm&r=g"},"meta":{"lw_harbor_dismissed_notices":[]},"user_switching_url":null,"kb":{"avatar":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/?s=300&d=mm&r=g","registered":"01\/01\/1970"},"mpp_avatar":{"24":"https:\/\/wereldwyd.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/350007834_1642080679598448_5778259073931127978_n-1-24x24.jpg","48":"https:\/\/wereldwyd.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/350007834_1642080679598448_5778259073931127978_n-1-48x48.jpg","96":"https:\/\/wereldwyd.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/350007834_1642080679598448_5778259073931127978_n-1-96x96.jpg","150":"https:\/\/wereldwyd.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/350007834_1642080679598448_5778259073931127978_n-1-150x150.jpg","300":"https:\/\/wereldwyd.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/350007834_1642080679598448_5778259073931127978_n-1-300x300.jpg","full":"https:\/\/wereldwyd.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/350007834_1642080679598448_5778259073931127978_n-1.jpg"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/wereldwyd.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/225","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/wereldwyd.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users"}]}}