Kraal Uitgewers se nuwe publikasie, Donkerhoek, 11-12 Junie 1900: Keerpunt in die Anglo-Boereoorlog, is binnekort beskikbaar!
Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het reeds ’n hele paar maande gewoed. Die Boerekrygers was moeg, hul veglus min en hul moreel…





