Afrikaans 100 – Taalheld 9 – Petrus Nienaber, die “vader” van ons taalerfenis
Met die vieringe van Afrikaans se honderd jaar as amptelike taal van Suid-Afrika en die 150 jaar sedert die totstandkoming…

Met die vieringe van Afrikaans se honderd jaar as amptelike taal van Suid-Afrika en die 150 jaar sedert die totstandkoming…
Sommige erfenisbakens ter herinnering aan die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) buite die landsgrense is relatief bekend. Ander verras ’n mens omdat jy…
VECTIS is ’n Nederlandse organisasie wat die inwoners van die Lae Lande en Suid-Afrika nader aan mekaar probeer bring. Dit…
By ’n funksie sit ek onlangs langs ’n taalonderwyseres. Ons praat oor boeke en ons fiktiewe helde. “Ek is so…
Die Somme-offensief was een van die dodelikste militêre aksies in die geskiedenis van die mensdom. Dit was ’n stryd tydens…
Stil, broers,daar gaan ’n man verbyhy groet,en dis verlaas.Daar’s nog maar één soos hy;bekyk hom goed. So begin Jan F.E….
C.J. Langenhoven het só ’n kleurvolle lewe gehad en was só produktief as skrywer en spreker, dat dit haas onmoontlik…
Wie het al wakker geword in die nag en die roep van naguiltjies gehoor? Dit is seker een van die…
Enigeen wat al die wêreld met die sogenaamde Groen Mamba (ook bekend as ’n Suid-Afrikaanse paspoort) in die hand aangedurf…
Van ons skooljare af, is die meeste van ons vertroud met gedigte van Elisabeth Eybers. Sy was ’n baanbreker Afrikaanse…
End of content
End of content
