AfriForum se volhoubare gemeenskapsprojekte
Noordstreek Moot: Noodwaterpuntprojek Hierdie projek het ten doel om water aan die gemeenskap te voorsien tydens wateronderbrekings. Grootmaatwaterpunte is by…

Noordstreek Moot: Noodwaterpuntprojek Hierdie projek het ten doel om water aan die gemeenskap te voorsien tydens wateronderbrekings. Grootmaatwaterpunte is by…
Die FroueVonds van Solidariteit Helpende Hand, is vandag een volle jaar oud. Sy vier haar eerste verjaardag, maar daar is…
Wêreldwyd se unieke aanlyn Wêreldgids het alles waarna jy soek! Ons wil graag hê dat jy moet tuis voel, al…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie teen Krieket Suid-Afrika (KSA) te ondersoek. Dít volg nadat…
BiB, ’n splinternuwe oudioteek, maak eersdaags haar deur oop. LAPA is baie trots om ons boeke te kan sien én…
Vanaf 1 September is ’n Afrikaanse vertaling van die gratis aanlyn vervolgverhaal, Die Ickabog deur JK Rowling, beskikbaar. Die webruimte…
Kom vier trots jou erfenis op 24 September, saam met van jou gunsteling kunstenaars, met Monumentaal – die konsert. Steek…
As jy al ooit gewens het dat jy in ’n tydmasjien kon klim en ’n reis deur tyd kon neem,…
Deur ‘n gedeelte van die Monument te ‘koop’, kry die ‘koper’ ‘n sertifikaat wat aandui watter gedeelte van die Monument…
Afrikaans soos ons dit vandag ken, het ontwikkel uit verskeie ander tale, hoofsaaklik Nederlands. Maar Afrikaans is deurspek met leenwoorde…
End of content
End of content
