Kollig-nuusbrief: 19 April 2024
Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense…

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense…
Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n belangrike saak in die Verkiesingshof gewen in die stryd vir meer stemlokale in die…
STOP die BELA-wet. Die BELA-wetsontwerp deur komitee aanvaar. AfriForum is gereed om Afrikaanse skole te help wat deur die departement…
Akademia betree vanjaar ʼn nuwe groeifase. Die akademiese jaar het op ʼn hoë noot begin deur onder meer die ingebruikneming…
Deur Anja Martin Verbeel jou dit is middernag op ’n Saterdagaand op Amsterdam se Centraal-stasie. Die laaste trein na Apeldoorn,…
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou…
Deur Marthinus Koekemoer ’n Nuwe boek is vandag tydens ’n paneelgesprek in AfriForum Teater bekendgestel wat die besonderse vriendskap tussen…
Hierdie week se kollig is op Braai Amsterdam in Nederland. Braai Amsterdam is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum…
Die gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaars Jo Black en Refentse gaan in Junie vanjaar Kanada behoorlik op horings neem met die Afrikaans…
Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en…
End of content
End of content
