AFRIFORUM REIK DRINGENDE HOFAANSOEK UIT OM OPLOSSING VIR REPATRIASIEPROBLEME TE VIND
AfriForum het pas dringende hofstukke uitgereik om oplossings te probeer kry vir die vele probleme wat Suid-Afrikaanse burgers wat tans…
AfriForum het pas dringende hofstukke uitgereik om oplossings te probeer kry vir die vele probleme wat Suid-Afrikaanse burgers wat tans…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering vandag by die Verenigde Nasies (VN) se Hoë Kommissaris vir Menseregte verkla oor…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan voort met stappe, insluitend regsaksie, om te verseker dat Suid-Afrikaners wat tans in die buiteland gestrand…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand ’n dringende prokureursbrief aan onderskeidelik die Minister van Gesondheid, van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, en…
Op 6 Mei 2020 het AfriForum ’n belangrike oorwinning behaal toe die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria beslis het dat die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se haglike COVID-19-kwarantynkamp in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in…
Die meerderheid Suid-Afrikaners wat in Europa en die Verenigde Koninkryk gestrand was, is teen hierdie tyd gerepatrieer. Sowat 400 Suid-Afrikaners…
AfriForum sal Woensdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal waar meer…
In reaksie op die verspreiding van die COVID-19-pandemie en president Cyril Ramaphosa se afkondiging van ’n ramptoestand, het reeds meer…
End of content
End of content
Laat ‘n boodskap
"*" indicates required fields