AfriForum lewer verdoemende kritiek op Nasionale Vervolgingsgesag-wetsontwerp tydens parlementêre voorlegging
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n mondelinge voorlegging gelewer oor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) -wetsontwerp voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Justisie…





