Onluste – Solidariteit Beweging sê aan lede: Bly kalm en organiseer
Die Solidariteit Beweging het vandag by ʼn mediakonferensie sy ondersteuners aangemoedig om te midde van die onluste wat sekere dele…

Die Solidariteit Beweging het vandag by ʼn mediakonferensie sy ondersteuners aangemoedig om te midde van die onluste wat sekere dele…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy status as spesiale raadgewende lid van die VN se Ekonomiese en Maatskaplike Raad gebruik om…
Deur Alana Bailey In ’n vorige artikel, Moenie vlieg sonder ’n vangnet nie, het Wêreldwyd genoem dat dit nodig is…
Die Solidariteit Navorsingsinstituut het in ʼn omvattende wetenskaplike verslag bevind dat entstowwe ʼn doeltreffende en veilige manier is om die…
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het ’n brief gerig aan Dr. Alistair Mokoena, Google se direkteur vir Suid-Afrika. AfriForum versoek ’n…
Deur Alana Bailey Soos die wêreld teen wisselende tempo’s deur COVID-19-golwe beweeg, is grense soms weer meer, en ander kere…
AfriForum het vandag sy kommentaar en beswaar op en teen die voorgestelde konsepwysigingswet op die bestaande vuurwapenwetgewing ingedien. Die kommentaar…
Deur Fanus Jonck Die vraag of jy opgehou het om ’n ingesete belastingbetaler in Suid-Afrika te wees, word in die…
Die wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000 (Engels: PEPUDA)…
Die Solidariteit Beweging het die afgelope week saam met verteenwoordigers van verskillende bedrywe in Hongarye ʼn vereniging in Boedapest opgerig…
End of content
End of content
