AfriForum dien kommentaar in oor onteieningswetsontwerp
AfriForum het geskrewe kommentaar ingedien aan die portfoliokomitee vir Openbare Werke en Infrastruktuur, teen die Onteieningswetsontwerp B 23-2020. AfriForum is…

AfriForum het geskrewe kommentaar ingedien aan die portfoliokomitee vir Openbare Werke en Infrastruktuur, teen die Onteieningswetsontwerp B 23-2020. AfriForum is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende brief aan die VN gestuur waarin die verwoestende effek wat plaasmoorde op minderjariges…
2 Februarie 2021 Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die instemming van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) ’n hofbevel…
Pres. Cyril Ramaphosa het op 20 Januarie dié nuwe belastingwet bekragtig. Dit bepaal dat Suid-Afrikaners wat wil emigreer eers drie jaar…
Deur Alana Bailey ’n Konsep identiteitsbestuursbeleid is deur die departement van Binnelandse Sake vir openbare kennisname gepubliseer. Dit is by…
deur Dr. Theo de Jager Veel meer as die frustrasie in die markplek van wynliefhebbers wat sukkel om ’n bottel…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy sewe strategiese doelwitte in die vorm van ’n veg-en-bou-plan bekendgestel. Hierdie doelwitte is aanduidend…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende verslag, Serial Rape in South Africa, oor die verkragtingkrisis in Suid-Afrika gepubliseer, wat saamgestel…
Baie Suid-Afrikaners wat op die punt is om te emigreer is woedend oor die instelling van ʼn nuwe belastingreël. Dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het deelgeneem aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidskwessies. Vanjaar se…
End of content
End of content
