AfriForum gaan by die Verenigde Nasies praat oor haatspraak teen minderhede in Suid-Afrika
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan op 19 en 20 November deelneem aan die Verenigde Nasies se dertiende Forum oor Minderheidskwessies. Vanjaar…

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan op 19 en 20 November deelneem aan die Verenigde Nasies se dertiende Forum oor Minderheidskwessies. Vanjaar…
Suid-Afrikaanse burgers was tot onlangs vrygestel van belasting op buitelandse inkomste indien hulle vir 183 dae per jaar, waarvan 60…
AfriForum het ’n verslag oor politieke inmenging in Suid-Afrikaanse krieket aan die Internasionale Krieketraad (IKR) voorgelê. Dié verslag is ook…
Nóg ’n wrede aanval op ’n pa en seun op ’n plaas in die Vrystaat bevestig dat plaasmoorde ’n groter…
Saai (Suider-Afrika Agri Inisiatief) se wynbemarkingsprojek, Die Wynboer, is op 22 Oktober 2020 by die Marianne-wynlandgoed in Stellenbosch bekend gestel….
AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek…
Die Nasionale Tesourie hou by die driejaarreël vir die bepaling van belastingverblyfreg vir Suid-Afrikaanse emigrante. Die nuwe reël tree op…
Solidariteit het ’n Werkherstelprogram met ’n begroting van R4,7 miljard bekendgestel. Die program gaan oor die volgende vyf jaar geïmplementeer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en plaasaanvalle en -moorde as ’n vorm van terreur bestempel….
Die familieboerorganisasie Saai veroordeel die onsinnige, wrede moord op die 21-jarige Vrystaatse plaasbestuurder Brendin Horner buite Paul Roux. Dit het…
End of content
End of content
