Moet Suid-Afrikaanse ekspats Suid-Afrikaanse belastingopgawes indien?
Suid-Afrikaanse ekspats en Suid-Afrikaners wat tydelik in die buiteland werk is dikwels onseker of hulle ’n belastingopgawe in Suid-Afrika moet…

Suid-Afrikaanse ekspats en Suid-Afrikaners wat tydelik in die buiteland werk is dikwels onseker of hulle ’n belastingopgawe in Suid-Afrika moet…
AfriForum en verskeie individue se hofaansoek oor repatriasieprobleme sou vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria aangehoor word. Sake wat…
AfriForum het vandag tydens ’n regstreekse aankondiging ’n klag by die Verenigde Nasies (VN) teen die Suid-Afrikaanse regering bekendgestel oor…
AfriForum rig vanoggend ’n dringende skrywe aan die betrokke owerhede namens ’n groep Suid-Afrikaners wat tans in Coastlands, ’n hotel…
AfriForum het pas dringende hofstukke uitgereik om oplossings te probeer kry vir die vele probleme wat Suid-Afrikaanse burgers wat tans…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering vandag by die Verenigde Nasies (VN) se Hoë Kommissaris vir Menseregte verkla oor…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan voort met stappe, insluitend regsaksie, om te verseker dat Suid-Afrikaners wat tans in die buiteland gestrand…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand ’n dringende prokureursbrief aan onderskeidelik die Minister van Gesondheid, van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, en…
Op 6 Mei 2020 het AfriForum ’n belangrike oorwinning behaal toe die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria beslis het dat die…
End of content
End of content
