Drakoniese wetgewing oor landbougrondbesit moet gestuit word
AfriSake sal die Konstitusionele Hof nader indien die Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrondbesit deur die parlement goedgekeur word. Dié…

AfriSake sal die Konstitusionele Hof nader indien die Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrondbesit deur die parlement goedgekeur word. Dié…
Die nuwe vereistes vir kinders wat na of van die Republiek van Suid-Afrika reis, het op 1 Junie 2015 in werking…
Hoewel ʼn geruime tyd reeds verloop het sedert die Wysigingswet op Immigrasie en die Immigrasieregulasies in Mei 2014 in werking getree…
Vraag: My kliënt is ’n nie-inwoner vir belastingdoeleindes en het ’n uitkering – kapitaalwinste – van ’n testamenttrust ontvang. Ons…
Die gewilde webblad wat Suid-Afrikaners in die buiteland met gebeure in hul geboorteland geskakel hou, genaamd Wêreldwyd, gaan besoekers voortaan…
Kom ons veronderstel die belastingbetaler is ’n Suid-Afrikaanse burger wat op kontrak in Tanzanië werk, deur ’n Tanzaniese maatskappy gekontrakteer…
Die Minister van Finansies het in sy begrotingsrede gesê hulle wil begin om Suid-Afrikaners wat in die buiteland werk te…
Op 26 Oktober 2016 het Pravin Gordhan, minister van finansies, die Tariewe en Monetêre Bedrae en Wysiging van Wetsontwerp op Inkomstewette, Wetsontwerp 19…
Die volgende voorbeelde wat deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in sy Interpretasienotas weergegee word, moet noukeurig deur Suid-Afrikaners wat buite…
Boedelbelasting word, kragtens die Wet op Boedelbelasting, gehef op die belasbare waarde van die boedel. Die algemene reël is dat…
End of content
End of content
