Nuut by LAPA in Mei
Nuusflits Volg @DeproSkaap op Facebook en Instagram Meer hier onder. *** Uit die bloute Chanette Paul 9780799388947 R310,00 ……

Nuusflits Volg @DeproSkaap op Facebook en Instagram Meer hier onder. *** Uit die bloute Chanette Paul 9780799388947 R310,00 ……
Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns deur die gerespekteerde skrywer en digter Daniel Hugo is nou beskikbaar…
Ons skop af met ’n baie goeie, erg kloustrofobiese riller. Gelukkig is daar puik kinderboeke en heerlike liefdesverhale om die…
Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 deur Pieter de Jager is nou beskikbaar (kyk lokprent hier). Dit bied ’n…
Ons begin met twee donker romans, maar bring natuurlik ook verligting met ons Romanzas. Daar is ook sommer baie vir…
Skrywer Louis Lubbe volg sy uiters gewilde Grensoorlogpublikasie Van Ovamboland tot Masjonaland, waarin die betrokkenheid van die Suid-Afrikaanse Polisie in…
Februarie is die maand van die liefde, en julle weet hoe lief LAPA vir die liefde is! Ons bied dus…
Flip Buys (voorsitter van die Solidariteit Beweging) en Dirk Hermann (bestuurshoof van Solidariteit) se meningstukke oor brandende kwessies in die…
Die vakansie lê voor! As jy kort stukkies lekkerlees soek, dan het ons dit! Kinderboeke? Natuurlik! Lekker liefdesverhale? Jy weet…
LAPA Uitgewers en die bekroonde skrywer Wendy Maartens het pas aangekondig dat die prenteboek Drie hoera’s vir Denver gratis, en in vier…
End of content
End of content
