Maak 2020 ’n kleurvolle Afrikaanse jaar
Boekliefhebbers is dit eens: Byna enige stukkie papier, strokie en kaartjie is al ingespan om as plekhouer in ’n geliefde…

Boekliefhebbers is dit eens: Byna enige stukkie papier, strokie en kaartjie is al ingespan om as plekhouer in ’n geliefde…
Elke Saterdagoggend gaan doen Sasha en haar gesin inkopies. Die motor vleg deur die besige verkeer. Mamma loer in die…
Kristel Loots is altyd reg om uit te daag. Haar nuwe boek is geen uitsondering nie. Sy is soos ’n…
Aella O’Malley is bevorder na bevelvoerder van die speurtak op Opathe sedert die dramatiese gebeure in Dowe gode. Dis nou eers…
Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien…
In hierdie besonders geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide…
Kyk, in Oktober kook ons. Nie net is ons boeke vuurwarm nie, ons inspireer selfs vir Karlien van Jaarsveld tot…
Kliek… en jou lewe verander. Onomkeerbaar. So sal Markus Meyer en Regardt Muller, twee avontuurlustige vriende wat ná matriek by…
Neil Viljee vlug Australië toe ná ’n tragedie, maar hy kom terug toe sy ma hom laat weet sy pa…
Die super talentvolle Lee Scott het gedurende die eerste week van September sy splinternuwe enkelsnit getiteld, VRY bekendgestel en die…
End of content
End of content
