Boek van die week: Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, en nog 21 lekkerlees legendes, ware verhale en staaltjies
In hierdie besonders geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide…





