Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
AfriForum stel kuberboeliegids bekend in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, SECI, die Universiteit van Johannesburg en Unisa
Van links na regs Kaptein Veronica Banks (SECI), Yolandi Singleton (Ons Sentrum), Leandie Bräsler (AfriForum), adv. Phyllis Vorster (PVE) en prof. Basie von Solms (UJ). Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogafdeling…
Die gewilde Prinses Minna is nou in Afrikaans beskikbaar
Lees van Prinses Minna se opwindende avonture in hierdie kleurvolle boeke. Prinses Minna: Die betowerde woudGeïllustreerde fiksie Prinses Minna is mal daaroor om moles in haar koninkryk uit te sorteer!…
Speurder Kwaaikofski – Omnibus 4
Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.) Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers: In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn. In…
Lekker Liewe Heksie-stories
’n Leesboek-omnibus Liewe Heksie is seker die bekendste kinderboek-karakter in Afrikaans en Verna Vels se tydlose verhale sorg al vir meer as 50 jaar dat kinders die genot van lees…
Vyf redes waarom jy vir jou kind Afrikaanse rympies moet lees
Deur Jaco Jacobs Onthou jy nog die rympies wat jy as kind geleer het? Ta-ra-ra-ra, boemdery, Oupa het ’n vark gery! Of: Karalie Karool, die kat speel viool? Of wat van: Trippe, trappe, trone,…
De Wet Hugo se ‘Lekkerlag-pretboek’
Grappe, raaisels, feite en rympies vir ure se pret! Die pretboek beloof ure se vermaak! Hier is grappe wat jou sal laat skater en raaisels wat jou sal laat kopkrap….
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.

















