Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Rocco sê goeienag
Deur Elsa Silke Kom saam met Rocco op ‘n interaktiewe slaaptyd-avontuur! Ses tonele wat verander en rymteks sorg dat kleintjies hulle nagroetine op ‘n prettige manier ervaar – van speelgoed opruim…
Rocco se goor dag
Deur Elsa Silke Só maak ons ‘n goor dag beter! Hierdie interaktiewe kartonboek maar dit lekker om oor emosies en vriendskap te leer. Lees saam terwyl Rocco en sy vriende leer…
Rillers: Omnibus 1
Ontdek waarom François Bloemhof een van die mees geliefde spanningskrywers is met hierdie lekker omnibus wat twee van sy gewildste verhale bevat. In Die speletjie laai Wouter ‘n dodelike rekenaarspeletjie af …
My Rympiesbybel
Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies…
Spreuke vir kleingoed
Deur Wendy Maartens Geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens span saam met bekroonde illustreerder Zinelda McDondald om die mees gepaste tekste uit die boek Spreuke in kinders se taal lewend te maak. …
Die gewildste alien in die ruimte
Deur Cecilia Steyn Wanneer Wynand ‘n gestrande ruimteskip op ‘n tropiese eiland ontdek, ontmoet hy vir Fudge – ‘n melktert-liefhebbende alien wat deur Zorgon die Verskriklike gejag word. Kan Wynand,…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
Nuutste artikels

















