Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Lekker Liewe Heksie-stories
’n Leesboek-omnibus Liewe Heksie is seker die bekendste kinderboek-karakter in Afrikaans en Verna Vels se tydlose verhale sorg al vir meer as 50 jaar dat kinders die genot van lees…
Vyf redes waarom jy vir jou kind Afrikaanse rympies moet lees
Deur Jaco Jacobs Onthou jy nog die rympies wat jy as kind geleer het? Ta-ra-ra-ra, boemdery, Oupa het ’n vark gery! Of: Karalie Karool, die kat speel viool? Of wat van: Trippe, trappe, trone,…
De Wet Hugo se ‘Lekkerlag-pretboek’
Grappe, raaisels, feite en rympies vir ure se pret! Die pretboek beloof ure se vermaak! Hier is grappe wat jou sal laat skater en raaisels wat jou sal laat kopkrap….
Boek: Engele om ons
Alles-In-Een Joernaal Hierdie pragtige joernaal vir meisies is ’n skatkis vol wonderlike dinge om te lees en ontdek en te doen. Beplan jou kwartaal, skryf jou gedagtes neer en leer…
Die verdwyning van Seamus Smit, deur Seamus Smit
Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn. Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag…
’n Spraakterapeut praat oor tweetaligheid – Deel 3
Deur Sumari Erasmus Vyf mites oor tweetaligheid Mite 1: Om jou kind aan meer as een taal bloot te stel kan ’n spraakafwyking veroorsaak Feit: Tweetaligheid kan nooit blameer word…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
Nuutste artikels

















