Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
’n Spraakterapeut praat oor tweetaligheid – Deel 2
Deur Sumari Erasmus Tien wenke om tweetaligheid in jou kind te bevorder 1. Skep die behoefte Dit is uiters belangrik om die behoefte te skep om die minderheidstaal (die taal…
Leesgenot: Fanie Viljoen se Sneeuman swem
“Gee vir my die een met die yskoue hart!” Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA! Nou moet…
’n Spraakterapeut praat oor tweetaligheid – Deel 1
Deur Sumari Erasmus, PhD Spraak-taalterapie (Universiteit van Pretoria) My kind en ’n tweede taal In baie lande is dit nie ongewoon dat kinders twee of meer tale leer praat en dit…
Boeliegedrag: tree proaktief op
Deur Leandie Bräsler Die woord “boelie” het die afgelope dekade ’n gonswoord geword wat nie net in die gange van Suid-Afrika se skole weergalm nie, maar ook in die lewens…
Is jou kind ’n Besigheidsbytjie? Vyf wenke vir ouers om entrepreneurseienskappe by hul kinders aan te moedig
Deur Leandie Bräsler Môre se besigheidsleiers en -stigters is vandag se kinders wie se ouers hulle met ’n entrepreneurpsige grootgemaak het. Dit is ’n toenemend belangrike vaardigheid om in vandag…
Leesgenot vir die jongspan: Herfs-uitverkoping
PROMOSIE ARTIKEL By LAPA vind jy kwaliteit, waarde vir geld en ‘n verskeidenheid boeke vir elke smaak en ouderdom. Kry die perfekte boeke vir die kleinspan hier. Geniet 40% afslag…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
"*" indicates required fields
Nuutste artikels

















