Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Wenke om met kinders oorsee te reis
Om die kleinspan saam oorsee te neem kan ’n uitdagende taak wees! Maar met ’n paar basiese voorbereidings kan jy seker maak jou vakansie verloop seepglad. Hier volg drie wenke…
AfriForum Teater ondersteun kindervermaak in Afrikaans
AfriForum Teater is trots om deel te wees van ’n splinternuwe projek waar ou Afrikaanse FAK-liedjies afgestof en nuut gemaak is sodat die jongspan dit opnuut weer kan geniet. Hierdie…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
"*" indicates required fields
Nuutste artikels













