Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Nuwe trieks vir ou honde
Deur Christien Neser Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, ’n steekhaarfoksterriër. Stoffel…
Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR HT
Deur Marnel Agenbag Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal…
Skitterdinge en skoeloeloe
Deur Selwyn Milborrow Zandi se familie verhuis vanaf Namibië na Suid-Afrika. Haar ergste nagmerrie word waar wanneer haar nuwe klasmaats haar spot oor haar Afrikaanse aksent en haar tradisionele haarstyl, maar…
Wikus se wetenskaplike dagboek
Deur Karla Cloete en Tumi K Steyn Wikus besluit om ʼn dagboek te hou, want sy nuutste wetenskaplike eksperiment het, soos al die ander, verskriklik, verskriklik verkeerd geloop en hy…
Lees en kyk met begrip: Graad 8 AFR HT
Deur Frans Mostert Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 8 sal…
Opwipsprokie: Aspoestertjie
Deur Elsa Silke Herontdek die tydlose verhaal van Aspoestertjie met hierdie betowerende opwipboek! Aspoestertjie wil graag na die prins se bal toe gaan, maar haar wrede stiefma en stiefsusters los haar by…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
Nuutste artikels

















