Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Inpaklysie vir noodsaaklikhede om stresvry met ’n kleuter te reis
Deur Natasha Viljoen ’n Reis met kleuters is nie ’n alledaagse uitstappie nie. Om só in te pak dat jy in al hul behoeftes kan voorsien en hul gerief verseker,…
Junie se leesgenot vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Nina-omnibus: Die Awesome Speurklub Die omnibus bevat drie avonture waarin beste vriendinne Nina en Jessie die misterieuse swart-en-rooi pet inspan om hulle met…
Verbreek die stilte! Gee aandag aan boeliery gedurende Kinderbeskermingsweek
Deur Leandie Bräsler Elke jaar herinner die Nasionale Kinderbeskermingsweek ons aan ons gesamentlike verantwoordelikheid om kinders se welsyn te beskerm. Hierdie jaar word Kinderbeskermingsweek van 29 Mei tot 5 Junie…
Kaptein Onderbroek #3: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte (en daarna die aanval van die ewe bose zombie-nerd boelies)
George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak. Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor…
Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole
Deur Tanya Viviers Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te…
Platsak maak ‘n plan
Deur Anneke Langner Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, ‘n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het….
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
"*" indicates required fields
Nuutste artikels

















