Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Platsak maak ‘n plan
Deur Anneke Langner Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, ‘n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het….
Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse- Harry Potter 2 (2024 ed)
Harry Potter se somervakansie is aaklig: nie net was dit die slegste verjaarsdag ooit nie, maar boonop verskyn ’n vreemde huiself genaamd Dobby om hom te waarsku om nie weer…
Harry Potter en die Towenaar se Steen- Harry Potter 1 (2024 ed)
Deur J.K. Rowling Harry Potter het nog nooit eens van Hogwarts gehoor toe die brieweop die deurmatjie voor Privetlaan nommer vier begin verskyn nie. Die koeverte met die groen ink…
Slimkoppies: Plaasdiere
Kennis oor die natuur is ’n belangrike boublok om kinders se nuuskierigheid oor ander lewende dinge te prikkel. Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en situasies in hierdie…
Slimkoppies: My liggaam en Plaasdiere
Slimkoppies: My liggaam Kennis oor die liggaam en sintuie is ’n belangrike boublok vir kinders om hulself en hulle wêreld te verstaan. Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge…
Vasbyt Vyf: Die ontvoering
Deur Eleanor Lombard Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
Nuutste artikels

















