Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Dis mos nou Afrikaans!
Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te…
Wenke om met kinders oorsee te reis
Om die kleinspan saam oorsee te neem kan ’n uitdagende taak wees! Maar met ’n paar basiese voorbereidings kan jy seker maak jou vakansie verloop seepglad. Hier volg drie wenke…
Wenke om kinders groot te maak wat omgee
Deur Leandie Brasler Dit is binnekort Kersfees: die tyd van gee. Pleks daarvan om ons kinders slegs te leer om aardse geskenke te ontvang en gee, kan ons hulle ook…
Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!
Lotta is só opgewonde! Dis ’n nuwe skooljaar en hulle het ’n nuwe klasonderwyser. Sy naam is meneer Haarhoff (hy is baie harig!) en sy klasse is baaaaaie lekkerder as…
Die voordele van tweetaligheid
Die Afrikaanse digter Cornelis Jacob Langenhoven, beter bekend as C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie, het waarlik ’n diepe meningsverskil aangeraak toe hy gesê het: “Om jou een, eie taal tot…
Oktober se snuffelrak vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Best Books Lees en kyk met begrip: GR 7 AFR EAT Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
"*" indicates required fields
Nuutste artikels

















