Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Afrikaanse kykstof en luistermateriaal vir jou kleinspan
Deur Jeannie van Zyl Dit is nou maar wors – televisie, flieks en gesofistikeerde animasie is deel van ons kinders se leefwêreld. Die op-jou-vingerpunt beskikbaarheid via YouTube en ander stroomdienste is soveel…
September se snuffelrak vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Mosela en die drie koninkryke Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy ’n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning…
Akademia hou inligtingsessie oor nauurse afstandstudie vir 2024
Akademia bied vir jou die geleentheid om ʼn gehalte kwalifikasie in Afrikaans te voltooi, terwyl jy bedags werk of ander drome nastreef. Die nauurse afstandsmodel en die verskeie nauurse studierigtings…
Augustus se snuffelrak vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: ’n Saak van lewe of dood Zander mis sy sussie. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy…
Goorste week ooit: Maandag
Deur Eva Amores, Matt Cosgrove, Kobus Geldenhuys Justin Chase het die GOORSTE WEEK OOIT! Sy ma het so pas met ‘n vampier getrou. Sy pa ry in ‘n reuse toilet op wiele…
Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis
Deur Troula Goosen Die Sproetebessies spaar vir ‘n reis na Italië en kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n gasteplaas in Bobbejaanskloof. Milan, Andante en Nova het gemengde gevoelens oor hulle akkommodasie,…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
"*" indicates required fields
Nuutste artikels

















