Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Deur Fiona Van Kerwel ’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase ‘n Splinternuwe bundel kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Daar is ‘n verskeidenheid temas en die skrywers…
KINKELS en KEUSES 2: Die belaglike bak en brou bohaai
Deur De Wet Hugo Jason wil graag eendag ‘n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir Bohaai!…
KINKELS en KEUSES 2: Die belaglike bak en brou bohaai
Deur De Wet Hugo Jason wil graag eendag ‘n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir Bohaai!…
Hondman 4: Hondman en Kleinkat
Deur Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys Hondman is terug en hierdie keer is hy nie alleen nie. Die hond met ‘n regte neus vir geregtigheid het nou ‘n helper, Kleinkat, en saam…
Die spinnebotte slaan toe!
Deur Marga Jonker Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders ‘n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar ‘n…
Tuimeltrein
Deur René van Zyl Abby, Jasper en Henri het net mooi niks in gemeen nie. Maar wanneer hulle moet saamwerk aan ’n groeptaak en dan die ooggetuies is van ’n…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.
Volg ons op
Nuutste artikels
















