Ware Suid-Afrikaanse boerdery-uithouvermoë sigbaar in Australië
deur Robyn Vogels Dit was ’n absolute vreugde om met hierdie jong paartjie te gesels wat slegs twee jaar gelede vanuit die Wes-Kaap in Australië aangekom het. Hulle het hul geliefde vaderland, ’n familieplaas en alles wat vir hulle bekend was, agtergelaat om alleen na ’n ander deel van die wêreld te verhuis en van…





