15 Toepassings om jou weg oorsee te vind

27/09/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
chad-madden-445638-unsplash

Of jy emigreer of net gaan toer, kan dit ’n aanpassing wees om die openbare vervoer te leer ken, te weet waar jy tradisionele kos kan eet of die taal baas te raak. Dit is handig om jouself vooraf in te lig oor die land se kultuurgebruike en oor die moets en moenies op te lees. ’n Goeie eerste stap is altyd om te kyk of daar nie ’n bestaande Facebook-groep vir Suid-Afrikaners in daardie land is nie, want so kan jy sommer vinnig ’n paar vriende maak of selfs jou eie toergids hê wat Afrikaans kan praat! Tegnologie het reis die afgelope paar jaar drasties verander. Jy kan alles wat jy sê in ’n oogwink vertaal; sonder moeite verskillende vervoerstelsels teen mekaar opweeg; en selfs al jou ervaringe met jou familie en vriende deel – amper asof hulle saam met jou daar is.

Met jou slimfoon in jou sak kan jy die lewe baie makliker maak. Raak vertroud met ’n paar toeps (toepassings; Engels = app) en maak só seker dat jy vinnig touwys gemaak word. Hier is 15 van die beste reistoeps waarop ons afgekom het:

Duolingo

Duolingo is sekerlik die populêrste toep om ’n nuwe taal aan te leer. Duolingo is gratis en laat jou toe om meer as 30 tale op ’n prettige manier te leer praat. Dit help jou om belangrike frases te verstaan deur beide te luister en te praat. Met meer as 200 miljoen mense wat dié toep gebruik, kan jy nie verkeerd gaan nie!

XE Currency Converter

Om kop te hou van wisselkoerse en geldeenhede – veral as jy ’n paar lande besoek – kan ’n kopseer wees. Met XE Currency Converter kan jy die wisselkoers van elke geldeenheid op aarde sien. Jy tik net in van watter geldeenheid jy wil ruil en jy kan dan tot tien gereelde geldeenhede kies waarna die toep dit moet omskakel. Dit help jou om heeltyd bewus te wees van hoeveel jy spandeer en jy het ook die opsie om kennisgewings te kry as ’n bepaalde mark drasties verander. Die toep het ook ’n ingeboude sakrekenaar wat dit maklik maak om uit te werk wat items jou kos.

TravelSafe Pro

Dié toep gee aan jou kritiese noodinligting oor die land of streek wat jy besoek. Dit sluit belangrike noodnommers (polisie-, nood- of brandweerdiens) van die omgewing in, asook die nodige inligting oor jou naaste ambassade. Daar is ook ’n paniekknoppie op die toep wat jy kan druk om ’n nood-SMS na drie van jou kontakte te stuur. Wat dié toep verder uniek maak, is dat jy nie noodwendig internettoegang vir meeste van die funksies benodig nie.

TravWell

TravWell is ’n toep wat deur die Sentrum vir Siektebeheer en -voorkoming (CDC) ontwikkel is. Jy sleutel bloot jou bestemming in en die toep sê dan presies watter inspuitings jy vir dié gebied nodig het of watter medikasie jy moet saamneem.

RunGo

As jy hou van draf, is RunGo ’n perfekte manier om drafroetes in jou omgewing op te spoor. Daar is meer as 100 000 roetes wêreldwyd en daar word daagliks sowat 200 roetes deur mense regoor die wêreld bygevoeg. Dit is die ideale manier om jou omgewing te verken!

Google Maps / CityMapper

Een van die eerste prioriteite in ’n nuwe omgewing is om jouself te kan oriënteer en jouself van punt A na punt B te kan kry. Google Maps is natuurlik handig en baie akkuraat. Dit laat jou ook toe om roetes met treine, busse, per voet of per voertuig te beplan. CityMapper is ook ’n goeie alternatief, aangesien dit regstreekse bus- en treintye aandui en met Uber geïntegreer is. CityMapper werk egter net in Kanada, Asië, Australië, Amerika en die grootste deel van Europa.

Detour

Sal dit nie gaaf wees om ’n gratis privaat toer deur ’n stad te neem sonder dat jy in ’n toergroep hoef te beweeg nie? Met Detour kan jy na interessante feite en geskiedenisbrokkies luister terwyl jy in ’n stad rondloop. Die beste van alles is dat die toep met behulp van GPS optel waar presies jy is en dan vir jou inligting gee wat relevant is tot die straat waarin jy loop. Detour is sover vir 17 stede beskikbaar.

Wi-Fi Map

Met dié toep kan jy seker maak dat jy die beste gebruik maak van gratis Wi-Fi-kolle. Op grond van waar jy is, wys dié toep vir jou ’n kaart met al die Wi-Fi-kolle rondom jou, asook die wagwoord om toegang tot elkeen te verkry. Jy kan ook spoedtoetse op die onderskeie Wi-Fi-netwerke doen om seker te maak jy teken by een in waar die sein sterk genoeg is.

AirHelp

Is jou vlug al ooit vertraag of gekanselleer? Jy kan moontlik daarvoor vergoed word! Met AirHelp vul jy jou vlugnommer in waar jou vlug vertraag was en hulle doen namens jou aansoek vir vergoeding. Die wonderlike ding is dat AirHelp net ’n fooi neem indien die aansoek suksesvol is. Nou kan jy jou frustrasie darem verminder as jou volgende vlug vertraag word!

Culture Trip / TripAdvisor

Culture Trip kyk na unieke kultuurervaringe in sekere gebiede en gee jou toegang daartoe. Die toep bied ook unieke inhoud oor plekke in die omgewing van waar jy is, video’s en duisende voorstelle deur ander reisigers. TripAdvisor is net so handig om te kyk hoe sekere eetplekke, hotelle of ervaringe deur ander reisigers gegradeer is. Dit is ’n frustrerende ervaring om by ’n duur restaurant sonder enige atmosfeer te eet of jou sakgeld op ’n ervaring te verspeel wat nie die moeite werd is nie. Met Culture Trip en TripAdvisor het jy toegang tot ’n magdom verwysings en voorstelle.

Uber

Om by ’n lughawe uit te stap en oorval te word deur talle taxi-drywers wat elkeen sy eie prys het, kan oorweldigend wees. Uber maak dit maklik om op ’n betroubare manier van punt A na punt B vervoer te word. Jy kan ook vooraf met Uber Estimates bereken wat ’n rit jou gaan kos en jy hoef nie kontant te gebruik nie. Maklik, eenvoudig en vinnig.

iTranslate Voice / Google Translate

As jy nie die taal van die land wat jy besoek magtig is nie, kan die eerste ruk veral ’n nagmerrie wees. iTranslate en Google Translate laat jou toe om vinnig sinsnedes of woorde te vertaal. Die betaalopsie van iTranslate (iTranslate Voice) laat jou toe om die woord net te sê en die toep vertaal dit na die taal van jou keuse. Dit kan werk om selfs gesprekke te hê met plaaslike inwoners: Jy sê vir die toep wat jy wil sê en dit verwoord jou frase in die taal wat jy kies. So kan die ander persoon ook weer opgeneem word wanneer hy antwoord en die toep praat weer met jou in jou eie taal. Daar is geen verskoning meer om nie met plaaslike inwoners in hul eie taal te praat nie!

Zoom

Om te reis is ’n ervaring, en dit is iets wat jy sekerlik met jou familie en vriende wil deel. Soos Skype, is Zoom ook ’n videotoep waarmee jy regstreeks met jou vriende kan gesels en op jou slimfoon saam kan dra. Wys vir hulle waar jy is en wat jy doen, terwyl julle land en sand gesels. Die voordeel is dat dit net ’n internetverbinding verg en nie enige internasionale beltariewe het nie. Buiten die goeie stabiliteit en hoë gehalte van die uitsending op Zoom, laat dit jou ook toe om met meer as een persoon te gesels op ’n slag. Dit beteken jy kan sommer die hele familie op een oproep inskakel!

Jou tasse is seker gepak en jy is gereed vir jou reis! Die waarde daarvan om in ’n ander land te werk, woon of vakansie te hou, is om jouself in die kultuur en leefwyse van ander te verdiep. Gebruik tegnologie om jou tyd optimaal te benut en nie net by ander aanlyngemeenskappe te leer nie, maar ook om jou eie ervaringe te deel!

 

Lees ook: Vermy ‘n nagmerrie – doen navorsing voor jy reis.

Deel op

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels