23 redes om trots te voel op jou taal en kultuur

11/09/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
ashley-jurius-53tN_APs-50-unsplash-scaled

Kultuur is ’n belewenis, ’n geskiedenis, ’n taal, en dit is eenvoudig die bloed wat in jou are vloei. Jy kan trots wees daarop dat jy Afrikaans praat, dat jy deel is van die Afrikaners as kultuurgroep en dat jy kan sê jy is ’n Suid-Afrikaner! Waarom? Hier is 23 redes.

Taal en kultuur

1.Afrikaans is die derde grootste taal in Suid-Afrika naas Zulu en Xhosa.

2. In Suid-Afrika word Afrikaans deur sowat 7 miljoen mense as eerste taal gepraat en deur sowat 10 miljoen as tweede taal. Afrikaans word ook gepraat in onder andere Botswana, Lesotho, Malawi, Namibië, Swaziland en Zambië.

3. Afrikaans word aangebied by verskeie universiteite buite Suid-Afrika, insluitend in Nederland, België, Duitsland, Pole, Rusland en Amerika.

4. Afrikaans is van die jongste amptelike tale in die wêreld. Dit is eers in 1925 as ’n amptelike taal erken.

5. Afrikaans het ’n lang geskiedenis as eg-Suid-Afrikaanse taal. Reisigers het reeds so vroeg as 1671 aangeteken dat die taal wat aan die Kaap gepraat word nie soos ’n Europese taal klink nie. In 1858 het ds. Van der Lingen ’n privaat skool genaamd De Gimnasium gestig om Afrikaanssprekende kinders te onderrig. Afrikaans het sy naam gekry toe Arnoldus Pannevis, ’n onderwyser by die skool, besef het dat die taal wat deur die kinders gepraat word ver verwyderd was van Hollands. Hy het dit Afrikaans genoem. Die taal is egter eers in 1925 as amptelike taal erken.

6. Afrikaans is ’n ryk taal en is nie net van Nederlandse afkoms nie. Die taal is deurtrek met woorde uit Maleis, Portugees, Frans, Duits, die Khoi-tale, Xhosa, Zulu, Skots, Engels en Jiddisj.

7. Slegs sewe jaar ná die amptelike erkenning van Afrikaans is die eerste regsuitspraak in Afrikaans gelewer in die appèlhof in Bloemfontein. Afrikaans het dus op daardie tydstip reeds tot volwaardige regstaal ontwikkel.

8. Afrikaans se woordeskat bestaan reeds uit sowat 1 miljoen woorde en die taal groei steeds.

Ondernemings wat Suid-Afrika se naam hoog hou

9. In 1915 is De Nasionale Pers Beperkt (nou Naspers) begin deur ’n groep prominente Afrikaners. Hulle het eers die koerant De Burger gepubliseer en later De Huisgenoot. In 1994 is die maatskappy op die Johannesburgse effektebeurs gelys. Vandag beslaan hulle besigheidsaktiwiteite 120 lande.

10. Anton Rupert was een van die stigters van die WWF (World Wildlife Fund). Dit is die grootste bewaringsorganisasie ter wêreld en het meer as vyf miljoen ondersteuners wat in 100 lande werk.

11. Die maatskappy Remgro is in 2015 as die negende grootse openbare verhandelbare maatskappy in Suid-Afrika gelys en nommer 1 436 in die wêreld. Die maatskappy het ontstaan uit Voorbrand Tabak wat in die 1940’s deur dr. Anton Rupert begin is. Deesdae het Remgro belange in die bankwese, finansiële dienste, verpakking, glasprodukte, mediese dienste, mynbou, petroleum, kosvervaardiging en ’n menigte ander industrieë.

12. SASOL is die enigste kommersiële installasie ter wêreld wat steenkool in vloeistof omskakel. Dit maak SASOL die grootste vervaardiger van sintetiese brandstof.

13. Die Helpmekaarbeweging was sekerlik een van die grootste pogings nog om ontwikkeling aan te spoor en armoede in Suid-Afrika te verlig. In 1918 het Sanlam, Santam en die KWV tot stand gekom. Dit alles het Afrikaans bevorder omdat die taal daarmee ekonomiese waarde verkry het. Sanlam se prospektusse, polisse, briewe en leesstof is in beide Afrikaans en Engels opgestel, en daarvoor moes nuwe Afrikaanse versekeringsterme geskep word. Op dié wyse het Afrikaans die status as hoëfunksie- ekonomiese taal bereik.

14. Kamoefleerdrag is die eerste maal deur die Boere gebruik om hulle onopvallend te maak in hulle natuurlike omgewing. Vandag is dit algemene praktyk vir soldate.

Kos en wyn

15. Ouma Beskuit is die eerste maal in 1939 tydens die Groot Depressie in die Oos-Kaap deur Elizabeth Ann Greyvenstein gemaak. Die eerste beskuit is aanvanklik onder die naam Outspan Rusks verkoop, maar die naam is later na Ouma Beskuit verander.

16. Ouma Beskuit is nie net in Suid-Afrika gesog nie. In 2017 is 1,184 ton beskuit uitgevoer na lande soos Australië, Botswana, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Namibië, Nieu-Seeland, Swaziland, die Verenigde Koninkryk, Zambië en Zimbabwe.

17. Simba Chips is ’n gesogte Suid-Afrikaanse aartappelskyfie wat die eerste keer in 1957 deur die Greyvenstein-familie, vervaardigers van Ouma Beskuit, bekendgestel is. Ouma Greyvenstein se kleinseun Leon Greyvenstein het in 1955 na Duitsland gereis waar hy Herman Lay, een van die stigters van die Frito-Lay-maatskappy, ontmoet het. Die twee mans het goeie vriende geword en vandaar het die Greyvenstein-familie die idee gekry vir ’n nuwe peuselhappie vir Suid-Afrika.

18. Ons voorsate was die stigters van die wynboubedryf in Suid-Afrika. Simon van der Stel het reeds in 1679 op sy plaas Constantia begin wingerde aanlê. Die wynbou is later uitgebou deur Franse Hugenote wat na Suid-Afrika gevlug het. Vandag het Suid-Afrika die grootste wynkelder in die wêreld – die KWV-kelder in Paarl beslaan 22 hektaar en kan tot 121 miljoen liter stoor.

19. Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is die oudste buite Europa en die Mediterreense gebied. Ons verbou ’n verskeidenheid variëteite, insluitend Chardonnay, Pinot Noir, Merlot, Cinsaut, Riesling, Shiraz, Sauvignon Blanc, Cabernet Sauvignon en Pinotage. Die grondleggers vir die uitstekende gehalte van die bedryf was die Franse Hugenote, voorouers van ’n groot nageslag onder die Afrikaners in Suid-Afrika.

Bekende Suid-Afrikaners

20. Jacobus Coetsee was ’n agtiende-eeuse ontdekkingsreisiger en verkenner wat in omstreeks 1760 ’n reis na die noorde van die nedersetting onderneem het om olifante te soek. Hy het omstreeks 1762 by die Oranjerivier aangekom en was die eerste kolonis wat ontdekkingsreise so ver die binneland in onderneem het.

21. Raymond Ackerman is die stigter van die Pick n Pay-supermarkketting en was in 2004 die enigste Suid-Afrikaner wat deur ’n opname van die Financial Times aangewys is as een van die wêreld se top 100 sakeleiers.

22. Pierre van Ryneveld was ’n Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder en vlieënier. In 1920 het die tydskrif The Times ’n prys van £10 000 aangebied vir die eerste vlieënier wat van Londen na Kaapstad vlieg. Van Ryneveld het die prys gewen en beroemdheid verwerf vir sy historiese vlug via Kaïro. Hy was ook die stigter van die Suid-Afrikaanse lugmag, die tweede oudste lugmag ter wêreld.

23. Anton Rupert was die stigter van die Rembrandt-groep wat gedeeltelik deur die Switserse maatskappy Richemont besit word en handel dryf onder die vaandel van Cartier, Alfred Dunhill en Montblanc.

Foto: ashley-jurius-unsplash

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels