Jeugblad

Welkom by AfriForum Wêreldwyd se

Jeugblad

Wie is ons?

Nuutste artikels

My Rympiesbybel

Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies…
Lees meer My Rympiesbybel

Spreuke vir kleingoed

Deur Wendy Maartens Geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens span saam met bekroonde illustreerder Zinelda McDondald om die mees gepaste tekste uit die boek Spreuke in kinders se taal lewend te maak. …
Lees meer Spreuke vir kleingoed

Spogmuur

AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.

Volg ons op


Vir enige navrae, stuur ‘n e-pos aan
wereldwyd@afriforum.co.za.

AfriForum
Wêreldwyd
se vriende

Volg ons op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels