AfriForum open deure van sy eerste privaat brandweerdiens in Bloemfontein

04/06/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
DSC09976-2048x1365-1

Verliese van minstens R36,5 miljard is aangeteken in die meer as 136 600 brande wat vanaf 2020 tot 2022 in Suid-Afrika aangemeld is. Voeg daarby ’n algehele verval van munisipale dienslewering – waaronder nooddienste – en die dringendheid vir die vestiging van ’n alternatief word duidelik. AfriForum het vandag as teenvoeter vir die verval in die lewering van brandweerdienste sy eerste privaat brandweerdiens in Bloemfontein bekendgestel. Die burgerregteorganisasie beoog boonop om binnekort dié diens ook na ander sentrums in die land uit te brei.

Volgens Tarien Cooks, AfriForum se rampbestuurspesialis, is die agteruitgang van munisipale brandweerdiens landwyd reeds etlike jare lank sigbaar. “Die verwoesting wat verlede jaar op Phalaborwa plaasgevind het toe ’n brand op dié dorp uitgebreek het en uiteindelik 13 huise in puin gelê het, is ’n goeie voorbeeld van die gevaar wat munisipale verval kan inhou. In daardie geval was die toerusting van die plaaslike brandweer foutief en derhalwe kon daar nie veel gedoen word om die verspreiding van die brand te verhoed nie. Soortgelyke voorvalle moet ten alle koste voorkom word, en daarom was die vestiging van ’n privaat brandweerdiens nou vir AfriForum noodsaaklik,” verduidelik sy.

’n Witskrif oor die brandweerdiens wat in Augustus 2020 gepubliseer is, toon dat die regering bewus is van die ernstige uitdagings in dié sektor. Probleme wat hierin geïdentifiseer is, sluit onder meer in: onvoldoende aanspreeklikheid by sekere munisipaliteite, tekort aan doeltreffende bestuur en swak instandhouding van toerusting. Ten spyte daarvan dat die probleme in die sektor reeds duidelik is, blyk die regering egter traag te wees om dit reg te ruk. In Julie 2023 is onthul dat die Oos-Kaap 233 brandweerwaens benodig om genoegsame nooddienste in dié provinsie te lewer, maar dat die provinsie oor net 110 waens beskik, waarvan slegs 62 operasioneel was. In November 2023 is ook bevind dat 80% van alle brandweerwaens in die Ekurhuleni-metro stukkend of nie-operasioneel is.

“AfriForum se brandweerdiens, wat in samewerking met FireOps SA bedryf word, is nie net ’n betroubare alternatief tot bestaande brandweerdienste nie. Die gebruik van moderne tegnologie en hoëdruksproei verseker dat brande vinniger geblus kan word en aansienlik minder waterskade aanrig as konvensionele brandbestrydingstegnieke. Aangesien Suid-Afrika ’n waterskaarsland is, is die laer watergebruik van hierdie tegnologie ’n bykomende voordeel,” sê Cooks.

AfriForum se privaat brandweerdiens is gestasioneer in AfriForum se Gemeenskapsveiligheidsentrum (GVS) in Bloemfontein en word gebied as ’n ledevoordeel aan alle AfriForum-lede woonagtig in Bloemfontein en die landelike gebiede aangrensend tot die stad. FireOps SA is deur AfriForum gekontrakteer vir hierdie diens. Opgeleide brandweerpersoneel is 24 uur per dag, sewe dae per week, beskikbaar.

Kortom bied hierdie diens die volgende voordele aan AfriForum se Bloemfontein-lede:

  • Geen aansluitingsfooi: AfriForum-lede word, anders as privaat FireOps SA-kliënte wat ’n aansluitingsfooi moet betaal, gratis aangesluit by AfriForum se privaat brandweerdiens in Bloemfontein.
  • Diens betaalbaar deur versekering: Indien AfriForum se brandweer uitgeroep word om ’n brand te blus, sal die lid ’n rekening ontvang wat aan sy/haar versekering deurgegee kan word vir betaling.
  • Laer tarief vir AfriForum-lede: Die diens word teen ’n laer tarief aan AfriForum gebied as aan privaat FireOps SA-kliënte. 
  • Gemoedsrus: Die gebruik van AfriForum se brandweerdiens bied aan lede die gemoedsrus dat opgeleide brandweerpersoneel in ’n noodsituasie beskikbaar sal wees om vinnig op te tree.
  • Versekeringskorting: Talle versekeraars bied korting op die versekeringspremie van kliënte wat aan ’n privaat brandweerdiens behoort.


AfriForum-lede kan van die diens gebruik maak deur die Bloemfontein GVS se beheerkamer te kontak by 081 359 9949. Besoek gerus www.afriforumbrandweer.co.za vir meer inligting.

Nie-lede word aangemoedig om aan te sluit by enige van AfriForum se Bloemfontein-takke. Besoek www.wordlid.co.za vir meer inligting.

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels