AfriForum verklaar dispuut met MultiChoice oor dubbele standaarde

30/05/2019
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Multichoice_Afr-1-731x397

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n dispuut met MultiChoice verklaar na aanleiding van die inkonsekwente toepassing van dié televisiemaatskappy se politieke beleid. Dít volg nadat MultiChoice aangekondig het dat hulle beleid is om nie blootstelling te gee aan persone wat verdelende uitsprake maak nie, maar hierdie beleid word slegs met betrekking tot een individu toegepas.

Waar MultiChoice onlangs aangekondig het dat hulle sensuur met betrekking tot die kunstenaar Steve Hofmeyr gaan toepas deur geen beeldmateriaal van hom te publiseer nie, word geen stappe gedoen teen ander kunstenaars wat aktief geweld en rassehaat teen minderhede op sosiale media aanmoedig nie. AfriForum eis ook dat MultiChoice alle borgskappe aan organisasies en partye – insluitend die ANC – wie se verteenwoordigers verdelende uitsprake maak, summier staak.

Die kunstenaar Ntsiki Mazwai publiseer gereeld rassistiese en aanhitsende kommentaar teenoor minderhede op sosiale media, maar is onlangs as aanbieder van die kletsprogram Show me Loveaangestel, wat op Moja Love (kanaal 157 op DSTV) uitgesaai word.

  • Op 6 November 2017 het Mazwai getwiet: “With all the whites assaulting blacks..does it make it fairground to go on a white beating spree? Beat them bonke man, woman or child?” (sic).
  • Op 18 Februarie 2018 het Mazwai getwiet: “There is no such thing as White Excellence…only thing whites are excellent at is stealing and copying” (sic)
  • Op 1 Februarie 2019 het Mazwai na aanleiding van die tragiese insident waar kinders van Hoërskool Driehoek weens die ineenstorting van ’n brug gesterf het, getwiet: “guys it’s an afriforum school….” (sic).
  • Op 20 Maart 2019 het Mazwai getwiet: “When you learn the history of Afrika…….and it’s indigenous people. The people who actually BELONG here . You know In other African countries whites were escorted to the their ships. One day that’s gonna happen here too” (sic)
  • Later dieselfde dag, op 20 Maart 2019 het Mazwai getwiet: “Don’t ever forget: WHITES LIE!!!!” (sic)

Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, sê dat MultiChoice die volste reg het om ’n politieke beleid te volg, maar dat kliënte ook die reg het om in daardie geval daarop aan te dring dat dit konsekwent toegepas word.

“As Hofmeyr van alle platforms verbied word omdat sy uitsprake verdelend is, maar mense soos Mazwai word beloon deur hulle as aanbieders aan te stel, dui dit daarop dat MultiChoice nie werklik eenheid nastreef nie, maar bloot dubbele standaarde bedryf.”

Roets sê verder dat die konsekwente toepassing van MultiChoice se beleid daarop sou neerkom dat die maatskappy by geen verdere borgskappe van politieke partye wat verdelende uitsprake maak, betrokke sal wees nie. Dit sluit die ANC in. In hierdie verband verwys Roets na adjunkpresident David Mabuza se dreigement dat daar ’n gewelddadige oorname gaan wees as wit mense nie uit vrye keuse hul eiendom aan swart mense oorhandig nie, en die ANC-sekretaris-generaal, Ace Magashule, se bewering dat wit mense die afstammelinge van koloniste is wat “ons” (swart mense) se rykdom gesteel het.

AfriForum het daarom ’n dispuut met MultiChoice verklaar en eis ingevolge die dispuut dat die maatskappy se politieke beleid óf hersien óf konsekwent toegepas moet word.

Joe Heshu, MultiChoice se uitvoerende hoof van korporatiewe sake, het in ’n verklaring gesê dat MultiChoice verbind is tot die bou van ’n nierassige samelewing en enige handelinge van diskriminasie ten sterkste veroordeel.

“Dit blyk uit hul eie optrede dat dit gewis nie die geval is nie en dat MultiChoice slegs beoog om sensuur met inkonsekwente optrede toe te pas,” sê Roets.

MultiChoice borg gereeld byeenkomste van die ANC se Progressive Business Forum en het ook in Februarie vanjaar die EFF se galadinee geborg.

AfriForum moedig lede van die publiek aan om hul stemme tot die dispuut met MultiChoice te voeg deur die webblad www.multichoicedispuut.co.za te besoek.

Kyk die video hier:

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels