Afrikaans + Chop-Chop

11/06/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
195464990_3964802956907113_6784174047245265864_n

Afrikaans + is ’n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar. Die boek is deur ’n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan.

Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is modulêr sodat dit maklik opgedateer kan word. Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. ’n QR-kode neem leerders na ’n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word. Op dié webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drukwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.

Lees meer hier

Koop die e-boek hier

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels