AfriForum eis antwoorde van DIRCO te midde van verdere berigte van Suid-Afrikaanse diplomaat se rekord van vernietigende gedrag
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis antwoorde rakende die vernietigende gedrag van adv. David Kweli Nkosi, ’n Suid-Afrikaanse diplomaat, oorsee. AfriForum se…





