Begroting 2018: Hoogtepunte en implikasies

22/02/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
begroting

Op Woensdag 21 Februarie het Malusi Gigaba, Minister van Finansies, Suid-Afrika se Nasionale Begroting vir 2018/2019 in die Parlement ter tafel gelê.

PSG het ‘n opsomming van die sleutelpunte en implikasies van dié begroting opgestel, asook infografika wat dit toelig. Volg die skakels hieronder om dit af te laai:

Aspekte wat veral vir Suid-Afrikaners in die buiteland van nut kan wees, is:

  • Boedelbelasting;
  • Belasting van buitelandse salarisse; en
  • Emigrasie onder aftreefondse.

Hierdie verslag word met die toestemming van PSG Konsult gereproduseer. Dit maak nie goedkeuring van AfriForum se standpunte uit nie.

Vir meer inligting besoek gerus PSG se webtuiste.

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels