Behou jou Suid-Afrikaanse burgerskap: Wat jy moet weet oor dubbele burgerskap en jou regte

20/03/2025
| Deur Sue-Ann de Wet
Behou jou Suid-Afrikaanse burgerskap: Wat jy moet weet oor dubbele burgerskap en jou regte

Vir baie Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon of beplan om ’n ander land se burgerskap te aanvaar, is die behoud van hul Suid-Afrikaanse burgerskap belangrik. Die Suid-Afrikaanse Wet op Burgerskap van 1995 maak voorsiening vir dubbele of meervoudige burgerskap, maar daar is spesifieke prosedures wat gevolg moet word om te voorkom dat jy jou Suid-Afrikaanse burgerskap verloor.

Volgens die Suid-Afrikaanse Wet op Burgerskap 88 van 1995 moet ’n volwasse Suid-Afrikaanse burger, voordat hy of sy ’n ander land se burgerskap aanneem, eers toestemming van die Suid-Afrikaanse regering kry om nie hul Suid-Afrikaanse burgerskap te verloor nie. Hierdie toestemming staan bekend as ’n behoud van burgerskap-aansoek (“retention of citizenship application”) en moet ingedien word voordat die nuwe burgerskap aanvaar word.

Indien jy versuim om hierdie toestemming te verkry, kan jy outomaties jou Suid-Afrikaanse burgerskap verloor. Dit geld egter net vir burgers van 18 jaar en ouer; minderjariges verloor nie outomaties hul Suid-Afrikaanse burgerskap as hul ouers ’n ander burgerskap aanvaar nie.

’n Belangrike regsontwikkeling het in 2023 plaasgevind toe die Demokratiese Alliansie (DA) ’n hofsaak teen die Suid-Afrikaanse regering gewen het oor hierdie outomatiese verlies van burgerskap. Die Konstitusionele Hof het beslis dat dit ongrondwetlik is om Suid-Afrikaanse burgers van hul burgerskap te ontneem sonder behoorlike kennisgewing of keuse. Hierdie oorwinning beteken dat duisende Suid-Afrikaners wat in die verlede hul burgerskap verloor het, nou die moontlikheid het om hul burgerskapstatus te herstel.

Tog is daar steeds onsekerheid oor hoe die regering hierdie uitspraak sal implementeer en watter prosesse in plek gestel sal word vir persone wat hulle burgerskap reeds verloor het. Dus is dit steeds raadsaam om die voorgeskrewe prosedures te volg om enige risiko van verlies van burgerskap te voorkom.

Die behoud van jou Suid-Afrikaanse burgerskap is noodsaaklik om jou regte en voorregte as ’n Suid-Afrikaanse burger te behou, insluitend die reg om in Suid-Afrika te woon, te werk en te stem. Selfs al woon jy permanent in die buiteland, kan die verlies van jou Suid-Afrikaanse burgerskap toekomstige opsies vir jou en jou nageslag beperk. Die toekoms is onvoorspelbaar en jou kinders of kleinkinders mag dalk besluit dat hulle in Suid-Afrika wil kom woon of studeer, maar as jy voor hul geboorte burgerskap verloor, het hulle geen aanspraak daarop deur herkoms nie. Die reg op burgerskap strek oor drie geslagte heen. Dit is nogal ’n lang tyd en die wêreld in daardie tyd ingrypend verander. Behoud van burgerskap is dus ter wille van jou nageslag ook.

Alhoewel die hofsaak ’n groot oorwinning was, is daar steeds baie wetlike en administratiewe veranderlikes wat in ag geneem moet word. As jy oorweeg om die burgerskap van ’n ander land te aanvaar, is dit die beste om vooraf by die Suid-Afrikaanse ambassade of hoë kommissariaat in jou land van verblyf navraag te doen oor die huidige prosedures.

  1. Kontak die naaste Suid-Afrikaanse ambassade of hoë kommissariaat en vra vir die jongste inligting oor die retensie/behoud van burgerskap.
  2. Dien ’n aansoek in vir behoud van jou Suid-Afrikaanse burgerskap by die Departement van Binnelandse Sake of die naaste Suid-Afrikaanse ambassade of konsulaat in die buiteland in vóórdat jy die burgerskap van ’n ander land aanvaar. Jou aansoek moet skriftelik goedgekeur word voordat jy die nuwe burgerskap verkry. Dit is noodsaaklik om hierdie stappe te voltooi voordat jy ’n ander burgerskap amptelik verkry.
  3. Verskaf die nodige dokumentasie. Die aansoek vereis gewoonlik jou huidige Suid-Afrikaanse paspoort, identiteitsdokument, en ’n brief van die ander land wat bevestig dat jy in aanmerking kom vir hul burgerskap.
  4. Wag op goedkeuring. Die verwerking van die aansoek kan tyd neem, daarom is dit belangrik om hierdie proses betyds te begin om komplikasies te vermy.
  5. Hou rekord van alle kommunikasie en goedkeuring. Dit kan jou help indien daar later enige dispuut ontstaan oor jou burgerskapstatus.
  6. Stel vas wat jou nuwe land se reëls oor dubbele burgerskap behels. Sommige lande laat dubbele burgerskap toe, terwyl ander, soos Zimbabwe en Duitsland, vereis dat jy jou vorige burgerskap prysgee. Soms is die verlies dus onvermydelik en dit is nie Suid-Afrika se skuld nie.

Dr. Leon Schreiber, wat sedert 3 Julie 2024 as Minister van Binnelandse Sake dien, het ’n vyfjaar- strategiese visie aangekondig om die departement te transformeer na ’n digitaal-eerste instelling. Hierdie plan, bekend as “Home Affairs @ home”, beoog om alle dienste volledig te outomatiseer en aanlyn beskikbaar te stel, sodat burgers nie meer fisies kantore hoef te besoek vir roetine-dienste nie. Dit sluit in die aanlyn aansoek en aflewering van identiteitsdokumente en paspoorte, wat die proses vir Suid-Afrikaners in die buiteland aansienlik kan vergemaklik.

Suid-Afrikaanse burgerskap bly vir baie mense ’n belangrike band met hul geboorteland, selfs al woon hulle in die buiteland. Die DA-oorwinning in die hof is ’n belangrike mylpaal om hierdie burgerskapreg te beskerm, maar administratiewe uitdagings bestaan steeds. As jy van plan is om ’n ander land se burgerskap aan te neem, is dit die beste om proaktief te wees en jou plaaslike Suid-Afrikaanse diplomatieke kantoor te kontak vir die mees onlangse, akkurate inligting. Dit sal verseker dat jy nie onnodig jou regte as ’n Suid-Afrikaanse burger in gevaar stel nie.

Foto: Freepik

Deel op

Waar in die wêreld woon jy?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels