Behou jou wortels: waardevolle maniere om jou kultuur en ondersteuningsnetwerke te bou en te behou

13/06/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
toa-heftiba-x9I-6yoXrXE-unsplash-scaled

Dit is opwindend om die wêreld te sien en geleenthede buite die grense van Suid-Afrika te kan benut, maar dit beteken nie dat jou wortels nie steeds in Suid-Afrika kan wees nie. Talle Afrikaners wat emigreer besef dat kwessies soos om jou kultuur te behou, ’n ondersteuningsnetwerk te hê, jou geldsake te bestuur of vriende te maak reuse-uitdagings kan wees. Maar hoe kan jy met hulp uit Suid-Afrika, dié uitdagings oorkom?

1. Bou kultuurbande

Voor jy geëmigreer het, sou niemand jou dalk vertel het hoe jy jou kultuur en taal gaan mis nie. Mens weet nooit hoe kosbaar iets vir jou is totdat jy dit nie meer het nie. En om jou kultuur te probeer herskep in ’n ander land is uitdagend. Daarom is dit ideaal om sovêr moontlik ’n kultuurband met Suid-Afrika te behou. En hoe doen jy dit? Stel ’n kalender op met al jou gunstelingbyeenkomste, -feeste of -geleenthede in Suid-Afrika en probeer jou besoeke aan Suid-Afrika so beplan dat jy Aardklop, ’n musiekkonsert of Geloftedag kan bywoon. As jy nie noodwendig besoeke aflê aan Suid-Afrika nie, kyk of daar ’n regstreekse uitsending is van die geleentheid en kry jou hele gesin bymekaar om dit saam te kyk! AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom.

Kultuurbande beteken nie net om jou eie kultuurkalender te hê nie, maar ook om kontak te hou met kultuurorganisasies soos die FAK, die Voortrekkermonument en AfriForum Wêreldwyd. Teken in vir hulle nuusbriewe en raak dieper by daardie gemeenskappe betrokke. Jy sal jouself dalk so geniet dat jy selfs ’n bydraer kan word van inhoud en jou storie ook as ’n Afrikaanse Suid-Afrikaner in die buiteland begin deel!

2. Wees deel van ’n netwerk

Die gebrek aan ’n ondersteuningsnetwerk is ’n groot vrees vir almal. Om alleen te wees is een ding, maar om eensaam te wees is iets anders. Maak ’n lysie van die vriende en familie wat jy gereeld mee moet skakel, maar dit so maklik opsy skuif as tyd min raak. Merk op jou kalender af watter weke jy ’n kans gehad het om met jou mense te skakel. Jy sal vinnig agterkom dat jy meer onder druk voel hoe makliker jy kontak verloor. Hoe meer tyd jy spandeer met die mense wat jou verstaan, hoe makliker sal jy kans sien vir elke dag.

’n Netwerk is nie net om met jou gesin te gesels nie, maar ook om amptelik betrokke te raak by die gemeenskap soos om by ’n kerk in te skakel, of Facebook-groepe vir Suid-Afrikaners in die buiteland of om self jou hand op te steek om ’n organiseerder te word vir byeenkomste.

3. Gebruik (Suid)-Afrikaanse dienste

Sekere dienste in die buiteland kan baie duur wees, maar niks keer jou om steeds byvoorbeeld jou finansiële dienste deur Suid-Afrikaners te laat doen nie. Kry ’n finansiële adviseur wat jou situasie verstaan, wat jou beleggings kan hanteer of jou advies kan gee oor belasting indien hulle beide lande se wetgewing en belastingmaatreëls verstaan. Daar is talle stories van hoe Suid-Afrikaners terugreis na Suid-Afrika wanneer hulle byvoorbeeld ’n tandarts moet besoek vir ’n prosedure omdat sekere lande se mediese kostes onbekostigbaar is. Ander dienste soos grafiese ontwerp en webontwikkeling is ook dikwels goedkoper in Suid-Afrika as in lande soos Engeland of Amerika. Maak gebruik van goedkoper dienste in Suid-Afrika sovêr jy kan!

Besoek ook AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids. Dié gids stel mense weer in staat om Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland te ondersteun.

Die Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Tans beskik die Wêreldgids oor meer as 1 800 ondernemings, van Afrikaanse dokters in Nieu-Seeland tot biltongwinkels in Londen.

Netwerke is meer as net ondernemings; dit is ook ’n waardevolle wyse om ’n ondersteuningsbasis te bou vir daardie dae wanneer die verlange na ’n goeie Suid-Afrikaanse wyn, kuier om ’n braaivleisvuur en die onmisbare Afrikaner-gasvryheid te veel raak.

Deel jou ervaring.

Wat het jy gedoen om die reuse-aanpassingsuitdagings van emigrasie te oorkom? Stuur ’n e-pos na wereldwyd@afriforum.co.za.

Foto: Toa Heftiba/ Unsplash

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels