Bevorder jou loopbaan met nauurse studies by Akademia

16/05/2022
| Deur AfriForum Wêreldwyd
akademia

Daar bestaan talle debatte oor wat die meeste tel vir jou loopbaan – studies of werkservaring. Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, bied aan studente die geleentheid om steeds ʼn kwalifikasie te voltooi, terwyl hulle werk of ander belangstellings najaag. Dus hoef jy nie te kies tussen een van die twee nie.

Nauurse studente by Akademia het ʼn keuse van twaalf geakkrediteerde studierigtings oor vyf fakulteite. Van die gewilde programme is LLB, BCom (Ondernemingsbestuur), BCom (Bestuursrekeningkunde), sowel as die Nagraadse Onderwyssertifikaat vir Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys.

Wat is die voordele daaraan om nauurs by Akademia te studeer? Hier is vyf redes.

  • Jy kan werk en ʼn inkomste verdien, dit terwyl jy werkservaring opdoen en vir ʼn kwalifikasie van gehalte studeer. ʼn Inkomste maak dit ook moontlik dat jy jou studies kan afbetaal terwyl jy studeer.
  • Jy kan daagliks dit wat jy tydens studies leer prakties in die werksplek toepas.
  • Jy woon nauurs klas by. Die klasse word volgens ʼn gerieflike klasrooster op weeksaande en sommige Saterdae aangebied om sodoende nie met werksure in te meng nie. Boonop kan jy vanaf enige plek in die wêreld nauurs aan Akademia studeer.
  • Jy kan die voordele van moedertaalonderrig geniet. Akademia se voertaal is Afrikaans en daarom word klasse slegs in Afrikaans aangebied.
  • Jy ontvang optimale ondersteuning deur dosente en die aanlyn leerbestuurplatform om jou studiereis te vergemaklik.
  • Die interaktiewe aard van die studiesentrums se kontaksessies bied aan studente ʼn uitstekende afstandsleerervaring, aangesien dit voel asof jy werklik deel van die sessie is en nie net ʼn toeskouer is nie.

Die instelling bied twee nauurse opsies om onderrig nog meer toeganklik te maak. Die eerste opsie is om nauurs by een van tien studiesentrums fisies klas by te woon.

Klasse is interaktief met die dosent wat regstreeks op ʼn skerm voor in die lokaal klas aanbied. Tydens kontaksessies kan studente die dosent se klasnotas of berekeninge op ʼn groot skerm sien, en die dosent word op ʼn tweede skerm lewensgroot vertoon.

Die tweede opsie is om via e-leer te studeer. Dié opsie maak studies in Afrikaans wêreldwyd moontlik. Klasse is steeds interaktief waar studente regstreeks aanlyn vrae kan vra en aan klasbesprekings kan deelneem. Klankbane van alle nauurse klasse word vir hersieningsdoeleindes opgeneem en aan studente beskikbaargestel.

Vir studente wat nauurs wil studeer, maar steeds aan ʼn studentelewe wil deelneem, is daar ook geleenthede om by studenteaksies betrokke te raak. Die studentelewe aan Akademia ondersteun deugde soos karaktervorming, integriteit, wysheid, vriendskap en die sin vir gemeenskap, wat weer die instelling se verbintenis tot opvoeding en vorming ondersteun en versterk.

Waarvoor wag jy? Studieaansoeke vir 2023 is reeds oop. As jy die volgende stap na ʼn blink toekoms wil neem, besoek die webwerf by www.akademia.ac.za vir meer inligting, of stuur ʼn WhatsApp na 087 997 1790. Akademia, jou loopbaanreis begin hier!

Die Spens is die digitale leerruimte vir Akademia-studente waar klasopnames, studiemateriaal en vele meer beskikbaar gestel word.

Nauurse studente kan saam met mede-studente oor ʼn landswye netwerk van studiesentrums interaktiewe klasse bywoon.

Nauurse studente kan ook vanuit die gemak van hul eie huis of kantoor met die e-leeropsie klas bywoon.

Deel op

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels