Boek van die week: Koronavirus: ‘n boek vir kinders

17/06/2020
| Deur AfriForum Wêreldwyd
unnamed

Geen-kommer-Korona!

Die onsekerhede van die Covid-19-pandemie maak almal angstig, veral kinders wat dalk nie weet hoekom hulle nie meer hul maatjies kan sien nie en hoekom almal soos aliens lyk! Lapa Uitgewers het die oplossing!

Daar’s ’n nuwe woord wat jy dalk gehoor het. Miskien het jy mense daaroor hoor gesels, of dalk het jy dit op die nuus gehoor. Dié woord is die rede waarom jy nie skool toe gaan nie. Dit is die rede waarom jy nie so gereeld buitentoe kan gaan of by jou maats mag gaan kuier nie. Dit is dalk ook die rede waarom die grootmens of grootmense wat jou versorg op die oomblik by die huis bly: Koronavirus Nosy Crow het dié boek blitsvinnig saamgestel om kinders en hul gesinne se behoeftes aan te spreek. Geskep Deur Elizabeth Jenner, Kate Wilson & Nia Roberts Konsultant: Professor Graham Medley: Spesialis in die modellering van aansteeklike siektes. Londense Skool vir Higiëne & Tropiese Geneeskunde. Geïllustreer deur Axel Scheffler Hierdie boek kan met ‘n gratis e-leser gelees word.

Wees veilig en ingelig met ons drie gratis boekies wat meer vertel oor die koronavirus, nou beskikbaar in
AfrikaansXhosa en Zulu.

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels