Rocco sê goeienag
Deur Elsa Silke Kom saam met Rocco op ‘n interaktiewe slaaptyd-avontuur! Ses tonele wat verander en rymteks sorg dat kleintjies hulle…

Deur Elsa Silke Kom saam met Rocco op ‘n interaktiewe slaaptyd-avontuur! Ses tonele wat verander en rymteks sorg dat kleintjies hulle…
Deur Elsa Silke Só maak ons ‘n goor dag beter! Hierdie interaktiewe kartonboek maar dit lekker om oor emosies en…
Ontdek waarom François Bloemhof een van die mees geliefde spanningskrywers is met hierdie lekker omnibus wat twee van sy gewildste verhale bevat. In Die speletjie laai Wouter ‘n dodelike rekenaarspeletjie af . . . Noudat die speletjie sy naam het, en mense begin sterf, is daar net een uitweg: speel, of word die volgende slagoffer. In Die vrou met die pers oog moet Chris en Martie in hul nuwe skool aanpas. Maar hul nuwe maats is vreemd en die biblioteekjuffrou het ’n donker geheim . . .
Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en…
Deur Wendy Maartens Geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens span saam met bekroonde illustreerder Zinelda McDondald om die mees gepaste tekste uit…
Deur Cecilia Steyn Wanneer Wynand ‘n gestrande ruimteskip op ‘n tropiese eiland ontdek, ontmoet hy vir Fudge – ‘n melktert-liefhebbende…
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Opwipsprokie: Die slapende skoonheid Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende…
Deur Sue-Ann de Wet Om op 13-jarige ouderdom ’n boek te publiseer is reeds besonders. Om twee jaar later met…
Deur Jeff Kinney Greg Heffley verpes verrassings – veral op sy verjaardag. Maar hy sou hom nooitdie skokkende planne kon…
Manewales van Ruben Lambrechts en sy diere Deur Pieter Van Zyl Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wêreld…
End of content
End of content
