Planne dat Suid-Afrikaanse studente vir twee jaar ná graduering mag aanbly
Die VK-regering beplan ’n reeks van nuwe immigrasie-inisiatiewe om meer talent na die VK te lok en te behou. Een…

Die VK-regering beplan ’n reeks van nuwe immigrasie-inisiatiewe om meer talent na die VK te lok en te behou. Een…
Kan buitelandse burgers aansoek doen vir ʼn slim ID-kaart? Permanente verblyfpermithouers (buitelandse burgers wat meer as 5 jaar op ’n…
Talle Suid-Afrikaners in die buiteland verloor onwetend hulle Suid-Afrikaanse burgerskap wanneer hulle in die buiteland om ’n ander burgerskap aansoek…
’n Peiling onder Wêreldwyd-lesers het die volgende inligting opgelewer: Altesaam 35% het aangedui dat hulle net tydelik na Suid-Afrika sal…
Die meeste lande het ’n weerhoudingsbelasting op dividende wat in die hande van die aandeelhouer belas word. Die koers van…
Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon en werk, moet baie seker maak van hulle huidige belastingstatus, gesien die komende verandering…
Wanneer mense na ‘n ander land verhuis, is hulle baie opgewonde oor die nuwe vooruitsigte, wat net normaal is. Onder die…
Buitelandse minderjariges wie se ouers dieselfde van het en wat saam met albei ouers reis, sal binnekort nie meer ’n…
Die woord “Brexit” is ʼn bron van kommer vir baie inwoners van die Europese Unie (EU) in die Verenigde Koninkryk…
Deur Amanda Visser Nasionale Tesourie het ’n administratiewe fynstelling aan die gewysigde buitelandse belastingvrystelling voorgestel wat daarop gemik is om…
End of content
End of content
