Nuus vir almal wat buite die landsgrense gestrand is
Op 6 Mei 2020 het AfriForum ’n belangrike oorwinning behaal toe die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria beslis het dat die…

Op 6 Mei 2020 het AfriForum ’n belangrike oorwinning behaal toe die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria beslis het dat die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se haglike COVID-19-kwarantynkamp in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in…
Die meerderheid Suid-Afrikaners wat in Europa en die Verenigde Koninkryk gestrand was, is teen hierdie tyd gerepatrieer. Sowat 400 Suid-Afrikaners…
AfriForum sal Woensdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal waar meer…
In reaksie op die verspreiding van die COVID-19-pandemie en president Cyril Ramaphosa se afkondiging van ’n ramptoestand, het reeds meer…
Die meeste Suid-Afrikaners wat in Europa gestrand was, is reeds gerepatrieer. Daar is ’n paar Suid-Afrikaners wat nog in Portugal…
Baie Suid-Afrikaners wat in die Verenigde Koninkryk woon, werk of studeer, is besorg oor die uitwerking van die COVID-19-pandemie op…
Een van die onvoorsiene gevolge van verskillende lande se uiteenlopende inperkingsmaatreëls tydens die COVID-19-pandemie, is dat mense gestrand raak in…
Die Solidariteit Beweging, hou vandag 7 April 2020 ’n aanlyn Helpmekaar-dag. Die doel van die dag is om ’n reuse-helpmekaarpoging te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n aanmaningsbrief aan Mmamoloko Kubayi-Ngubane, die minister van toerisme, daarop aangedring dat die voorgestelde…
End of content
End of content
