Watter implikasies is daar as ’n persoon nie die 183 dae-reël nakom nie?
Kom ons veronderstel die belastingbetaler is ’n Suid-Afrikaanse burger wat op kontrak in Tanzanië werk, deur ’n Tanzaniese maatskappy gekontrakteer…

Kom ons veronderstel die belastingbetaler is ’n Suid-Afrikaanse burger wat op kontrak in Tanzanië werk, deur ’n Tanzaniese maatskappy gekontrakteer…
Die Minister van Finansies het in sy begrotingsrede gesê hulle wil begin om Suid-Afrikaners wat in die buiteland werk te…
Op 26 Oktober 2016 het Pravin Gordhan, minister van finansies, die Tariewe en Monetêre Bedrae en Wysiging van Wetsontwerp op Inkomstewette, Wetsontwerp 19…
Die volgende voorbeelde wat deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in sy Interpretasienotas weergegee word, moet noukeurig deur Suid-Afrikaners wat buite…
Boedelbelasting word, kragtens die Wet op Boedelbelasting, gehef op die belasbare waarde van die boedel. Die algemene reël is dat…
Die geboorte van kinders in die Verenigde Koninkryk van Suid-Afrikaanse ouers veroorsaak soms verwarring rakende die nasionaliteit van die kinders,…
Ek het onlangs ’n artikel geskryf vir Wêreldwyd Kollig oor die situasie rondom Suid-Afrikaanse burgers wat die land ’n paar…
Die hersiene konsepwysigingswetsontwerp op belastingwetgewing, 2016 is onlangs deur die parlement goedgekeur en op 11 Januarie 2017 deur die president…
Die algemene reël is dat belastingbetalende Suid-Afrikaanse inwoners onderworpe is aan inkomstebelasting op hul wêreldwye inkomste. Daar is sekere uitsonderings,…
In ’n scenario waar vaardighede wêreldwyd voortdurend verskuif en verander, is Suid-Afrikaners wat kort- en mediumtermynkontrakte met oorsese maatskappye aangaan,…
End of content
End of content
