Nuut by LAPA in September
September het ’n dik pak boeke om deur te werk! Ons is geweldig trots op hierop. Kyk veral na die…

September het ’n dik pak boeke om deur te werk! Ons is geweldig trots op hierop. Kyk veral na die…
Die liggaam van die mees geliefde inwoner van ’n vreedsame kusdorpie word in ’n rotspoel op die strand gekry. Haar…
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, ontspan by die see. Daar, onder die skaduwee van ’n palmboom, koop hulle…
Die wenner van LAPA se jeugromankompetisie het geland! Sewe maande ná haar hartoperasie begin Madelaine Taaibosch vermoed daar is iets…
Jaco Jacobs lewer ’n monsterpizza af. Jan Vermeulen smokkel met harte. François Bloemhof soek spoke, Theresa van Baalen soek lewe…
Jy’s trots Suid-Afrikaans, maar ken die name van al Harry en Kate se kinders? Jy kuier graag in Afrikaans, maar…
Carla Kasselman se lewe val uit mekaar nadat haar man die reg in eie hande neem, ’n onnoembare daad pleeg…
Soms gebeur dit dat jy die voorreg het om ’n boek te lees wat so treffend is dat die karakters…
Vakansiepret 3: Die kolwyntjiekompetisie Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. Hierdie vakansie beloof…
Ons het ’n uitsonderlike lys boeke vandeesmaand. As jy van moderne sprokies hou, kies reguit koers na die jeugboekafdeling. Of,…
End of content
End of content
