Jaco Jacobs het gewoon geen brieke nie – nog ’n toekenning!
Twee boeke van Jaco Jacobs is gisteraand bekroon by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Letterkundetoekennings, beter bekend onder die Engelse akroniem SALA….
Twee boeke van Jaco Jacobs is gisteraand bekroon by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Letterkundetoekennings, beter bekend onder die Engelse akroniem SALA….
Oktobermaand is ’n baie groot maand vir LAPA-Uitgewers. Nie net bring ons Armand Aukamp se naakte kookgewoontes na die tafel…
Twee nuwe drukname op ons lys! Ja, September, die mooiste, mooiste maand bring ook pragtige boeknuus. LAPA het pas twee…
Geskryf deur: Jaco Jacobs Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met…
Dit sal ’n huppel in jou stap sit, of sommer laat voel asof jy pens en pootjies in die botter…
Ons het vandeesmaand vier spanningsboeke. Die grillerigste is Madelein Rust se Lam ter slagting. Dan is daar is daar ’n…
In 2014 het die joernalis en skrywer Carla van der Spuy ’n uitmergelende en gewaagde opdragwerk aangepak. Toe die uitgewer…
Dowe gode deur Dibi Breytenbach Wanneer het lewe so goedkoop geword en genade so duur? Masjiengeweervuur skeur deur die stilte…
’n Finansiële-riller oor Steinhoff; niefiksie, maar so spannend, dit lees so lekker soos enige krimi. Ons het ook ’n boek…
Agent Snoet: 5 in 1 François Bloemhof Al die spannende strokiesprente is nou almal in een! Sy naam is Snoet….
End of content
End of content
Laat ‘n boodskap
"*" indicates required fields