Dié dinge moet jy op Suid-Afrikaanse lughawens verklaar

16/11/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Photo-by-Unsplash-American-Green-Travel-scaled

Deur Alize Scholtz

Stel jou voor: Jy is op pad na Suid-Afrika ná ’n lekker vakansie in die buiteland. Jy is moeg ná die lang vlug en smag na jou eie bed. Die laaste ding waarvoor jy nou kans sien, is om deur doeaneregulasies uitgevang te word. Jy wil nie huis toe kom met ’n tas vol verbode items wat jou duur te staan gaan kom nie – om nie eers te praat van die spanningsvolle of vernederende affêre wat dit kan veroorsaak nie! Jy wil nie jouself in ’n situasie bevind waar jy aan ’n proses uitgelewer is waarvan jy kwalik nie kop of stert uitmaak nie.

Gelukkig is Afriforum Wêreldwyd hier om te help dat jy aan die regte kant van die lang arm van die gereg bly.

Dis doeane se verantwoordelikheid om wettige handel te verseker. Hulle help om die ekonomie en samelewing teen skadelike en onwettige goedere te beskerm. Alle reisigers wat in Suid-Afrika aankom, moet deur doeanebeheer gaan en die aanlyn aansoek om Suid-Afrikaanse reisigersverklaring indien. Dit geld vir almal, ongeag jou nasionaliteit, ouderdom of doel van jou besoek. Ons doeaneregulasies word deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens bepaal en toegepas, en vereis dat belasbare goedere sowel mondelings as skriftelik aangemeld word. Jy kan dit selfs hier aanlyn doen.

Hier volg ’n oorsig van basiese doeanereëls om in gedagte te hou sodat jy nie in die sop beland wanneer jy in Suid-Afrika aankom of hiervandaan vertrek nie.

As jy Suid-Afrika binnekom

Dis belangrik om kennis te neem wat jy as Suid-Afrikaanse burger of jou geliefdes uit die buiteland moet vermy en/of verklaar as julle Suid-Afrika binnekom.

Verbode items wat jy nie in Suid-Afrika mag inbring nie

  • narkotiese en gewoontevormende middels soos heroïen, kokaïen en dagga
  • gifstowwe of toksiese stowwe
  • enige goedere wat deur gevangenis in tronke vervaardig is
  • vervalste goedere wat onwettige afskrifte van handelsbeskrywings of handelsmerke bevat
  • onwettige reproduksies van enige werke wat aan kopiereg onderhewig is, soos flieks en musiek
  • onwettige wapens, ongelisensieerde vuurwapens, ammunisie, plofstof en vuurwerke
  • sigarette wat meer as 2 kg per 1 000 eenhede weeg

Beperkte items wat met jou aankoms verklaar moet word waarvoor ’n permit benodig nodig word

  • vuurwapens en ander wapens
  • goue munte
  • Suid-Afrikaanse banknote van meer as R25 000, en munt- en seëlversamelings
  • onverwerkte minerale en edelstene ( soos goud en diamante)
  • spesies van plante of diere wat as bedreig gelys word (lewend of dood), insluitend enige dele daarvan en artikels wat daarvan gemaak is
  • medisyne (uitgesluit voldoende hoeveelhede vir drie maande vir eie behandeling, en dan vergesel van ’n brief of gesertifiseerde voorskrif van ’n geregistreerde geneesheer)
  • kruieprodukte (’n permit word van Departement van Gesondheid vereis)

Belastingvrye items

  • persoonlike besittings
  • parfuum (50 ml per persoon) en eau de toilette (250 ml per persoon)
  • sigarette (200 per persoon)
  • sigare (20 per persoon)
  • pyptabak (250 g per persoon)
  • wyn (twee liter per persoon ouer as 18 jaar)
  • alkoholiese drankies (een liter per persoon ouer as 18 jaar)
  • nuwe of gebruikte goedere met ’n totale waarde van hoogstens R5 000 per persoon

Indien goedere se totale waarde meer as R5 000 per persoon is, maar nie ’n totale waarde van R20 000 oorskry nie, kan doeanebelasting geëis word. Hou in gedagte dat goedere in sekere gevalle onderworpe kan wees aan koerse van meer as 20%; in ander gevalle kan die tariewe laer wees terwyl sommige goedere van belasting vrygestel kan wees. Klik hier om sin van hierdie woordsomme te maak.

Goeie raad

Voorsien doeanebeamptes met volledige besonderhede wat verband hou met die goedere wat jy wil verklaar. Hou al jou fakture, bewys van betalings, vervoerdokumente, magtigingsbriewe of permitte byderhand. Antwoord al die doeanebeampte se vrae volledig en eerlik. Doeane beamptes mag jou ook vra om jou goedere oop te maak vir inspeksie – gee altyd jou samewerking. Laastens kan hulle jou vra om die berekende belasting te betaal. Indien jy versuim om aan hierdie voorskrifte te voldoen, kan jy ’n boete kry, jou goedere kan gekonfiskeer word, of vervolging kan jou in die gesig staar.

As jy Suid-Afrika verlaat

Wanneer jy as Suid-Afrikaanse burger die land verlaat moet jy alle waardevolle items soos juwele, horlosies, kameras, videokameras en skootrekenaars verklaar. Só kan jy verseker dat daar geen probleme sal wees wanneer jy met dieselfde items na Suid-Afrika terugkeer nie. Jy moet dit mondelings en skriftelik aan die doeanebemapte verklaar voordat jy jou bagasie by die lugredery indien. Die beampte sal die inligting dan aanlyn bywerk en ’n afskrif daarvan vir jou gee. Hou dié afskrif byderhand wanneer jy terugkeer.

As jy ’n buitelander is, kan jy belasting op toegevoegde waarde (BTW) terugeis op die goedere wat jy tydens jou besoek in Suid-Afrika gekoop het. Klik hier om meer hieroor te lees.

Buitelanders wat Suid-Afrika verlaat, moet die volgende doen:

  • Verklaar die geldeenheid in jou besit.
  • Die limiet op die hoeveelheid Suid-Afrikaanse banknote is onbeperk indien jy na Lesotho, Namibië of eSwatini (voorheen Swaziland) reis.
  • Indien jy met ’n kontantbedrag van meer as R25 000 (in rande) reis, is voorafmagtiging van die Suid-Afrikaanse Reserwebank ’n vereiste.

Die volgende goedere mag glad nie uit die land geneem word nie, tensy spesiale permitte van die toepaslike staatsdepartement(e) verkry word:

  • menslike liggame of liggaamsdele
  • vleis en eetbare porsies van beeste, skape, bokke of varke
  • vleis en eetbare diereafval gesout, in pekel, gedroog of gerook
  • eetbare meel en meel van vleis of afval
  • Riet- of beetsuiker en chemies gesuiwerde sukrose in vaste vorm
  •  ongelooide huide en velle
  • banknote ter waarde van meer as R25 0000 of buitelandse valuta wat meer as R25 000 in randwaarde beloop (dit vereis skriftelike toestemming vanaf die Suid-Afrikaanse Inkomstediens)

Laaste gedagtes

Dit kan ’n groot verskil maak as jy ’n bietjie huiswerk doen voordat jy op reis gaan. Dis raadsaam om ’n doeanekantoor in Suid-Afrika te besoek as jy onseker is oor wat jy met jou terugkoms sal moet verklaar. Besoek ook jou naaste Suid-Afrikaanse ambassade in die buiteland voordat jy na Suid-Afrika terugkeer.

Moenie toelaat dat hierdie moets en moenies jou reisplanne in die wiele ry nie. Pak jou tas en gaan! Dit maak nie saak waar in die wêreld jy jouself bevind nie – AfriForum Wêreldwyd is dié tuiskomplek vir ons mense. Kontak ons en deel jou avonture met ons; ons sal graag van jou wil hoor!

Nuttige skakels

SARS Travellers Guide – Customs requirements when entering and leaving South Africa

SARS Travellers Leaflet

Customs Information

Frequently Asked Questions – South African Traveller Declaration System

Webinaar oor Suid-Afrikaanse Reisigersverklaring

SARS – Traveller Declaration

Foto deur Unsplash – American Green Travel

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels