Die klein boek van: Reeks 2

15/06/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
E23SxdOWQAAhUQS

Klein boekies, maar hope pret! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Die klein boek van-reeks 2 is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Die klein boeke met baie inligting. Het jy geweet …muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.

1) Klein boek van nog fantastiese feite 

  • ISBN 9780639602592
  • Klik hier om die boek op LAPA aan te koop.

2) Klein boek van skrikwekkende spoke

  • ISBN 9780639602622
  • Klik hier om die boek op LAPA aan te koop

3) Klein boek van toweragtige toertjies

  • ISBN 9780639602561
  • Klik hier om die boek op LAPA aan te koop.

4) Klein boek van grappige gewoontes

  • ISBN 9780639602615
  • Klik hier om die boek op LAPA aan te koop

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels