Promosie-artikel: #EkwilEkkanEksal-konferensie

10/01/2022
| Deur AfriForum Wêreldwyd
EkwilEkkanEksal-Facebook-COVER-scaled

2022 is hier!

Jy het nuwe idees, nuwe ambisies en nuwe doelwitte, maar wat gaan hierdie jaar werklik anders as die vorige jare maak?

As jy êrens in die lewe wil kom, moet jy in jouself glo!

Finesse Voelgoed Tydskrif en Virseker se #EkwilEkkanEksal-konferensie is die persoonlike groeigeleentheid van die jaar!

Die tema is GLO (WEER) IN JOUSELF!, met wêreldklassprekers soos Gustav Gous, Lynette Beer en Stephan Joubert.

10% van die kaartjie verkope van die #EkwilEkkanEksal-konferensie word geskenk aan die Studiefonds-projek van Helpende Hand.

Koop nou jou kaartjie hier.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels