Skip to content
Facebook X Instagram YouTube Pinterest
AfriForum WêreldwydAfriForum Wêreldwyd
Search
Sluit aan
  • Afrikaans
  • Home
  • About usExpand
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • NewsExpand
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • EntertainmentExpand
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
AfriForum Wêreldwyd

News

Exchange control implications for trust beneficiaries living abroad

14/01/2016
Read more Exchange control implications for trust beneficiaries living abroad

Using your South African credit and debit cards while living abroad – Breytenbachs Advisory

19/11/2015
Read more Using your South African credit and debit cards while living abroad – Breytenbachs Advisory

Video: Worldwide #StayConnected

06/08/2015
Read more Video: Worldwide #StayConnected

How to maintain your South African citizenship

19/03/2015
Read more How to maintain your South African citizenship

Posts pagination

Previous Page 1 … 44 45 46 47

Follow us ons

  • Facebook
  • X
  • Instagram
  • YouTube
  • Pinterest

Latest articles

VDM VINETRAK and the work behind Matakana’s vineyards

The first festive season far from home: How do you create new rituals?

A living memorial dedicated to Afrikaner culture in Sweden

Visiting home: How do you make time for everyone?

The people behind the business

Join now
  • Afrikaans

FIND US ON INSTAGRAM

wereldwyd.co.za

Woon jy in die buiteland? Deel jou avonture met ons. Dié tuiskomplek vir ons mense in die buiteland.

Die kaartjies is bespreek en die boodskappe begin Die kaartjies is bespreek en die boodskappe begin inkom. Wanneer sien ons julle? Kom julle by ons bly? Kan ons ’n braai reël? Jy sien uit na jou mense, maar die kalender raak vol voordat jy jou tas gepak het.

Wat het jou gehelp om ’n besoek huis toe minder gejaagd te maak?
Was jy al so lus vir ’n Suid-Afrikaanse happie dat Was jy al so lus vir ’n Suid-Afrikaanse happie dat jy berge sou versit om dit in die hande te kry?

Ons wil weet waar koop jy Suid-Afrikaanse happies in die buiteland?

wereldgids.co.za
Daar word deurlopend mense op plase in Suid-Afrika Daar word deurlopend mense op plase in Suid-Afrika aangeval. Mense word beseer, gesinne word getraumatiseer en sommige slagoffers keer nooit weer huis toe nie omdat hulle vermoor word. Hierdie geweld mag nie bloot nóg ’n statistiek word nie. Agter elke plaasmoord is daar ’n mens, ’n gesin en ’n gemeenskap wat met die verwoestende gevolge daarvan moet saamleef.

Lees die volledige artikel op ons webtuiste.
𝐈𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐥𝐞𝐧𝐬 Het jy 'n gunsteling biblioteek in jou 𝐈𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐥𝐞𝐧𝐬
Het jy 'n gunsteling biblioteek in jou omgewing? Vertel ons meer daaroor! 
📷 Alana Bailey
🌍 Trinity-kollege, Dublin, Ierland 
Deel jou foto's en ervaringe van jou besoeke aan hierdie biblioteke. Wat maak dit so spesiaal vir jou? Het jy dalk 'n interessante verhaal of 'n onvergeetlike ervaring wat jy daar gehad het?
Ons kan nie wag om te hoor van die wonderlike biblioteke regoor die wêreld nie!
Kom ons vier die krag van boeke en die rol wat biblioteke in ons lewens speel, ongeag waar jy jou bevind.
#BiblioteekLiefde #LeesIsLekker
𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫𝐧𝐞𝐦𝐢𝐧𝐠 𝐢𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐤𝐨𝐥𝐥𝐢𝐠: Vir ’n ouma of oupa wa 𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫𝐧𝐞𝐦𝐢𝐧𝐠 𝐢𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐤𝐨𝐥𝐥𝐢𝐠:

Vir ’n ouma of oupa wat ver woon, kan ’n foto van ’n kleinkind wat met modderstewels deur die park stap net soveel beteken soos ’n verjaarsdagfoto. Dit wys iets van hoe daardie kind se gewone dae lyk. In Rijswijk, Nederland, is dit juis sulke oomblikke waarna fotograaf Ané Jansen van Rensburg van Picture Poetry Photography op die uitkyk is.

Lees die volledige artikel op ons webtuiste.
Vir ’n kind is taal deel van hoe die wêreld versta Vir ’n kind is taal deel van hoe die wêreld verstaan word. Daarom maak die plek van Afrikaans in onderwys saak. AfriForum bevorder Afrikaans as onderrig- en gebruikstaal, ’n saak wat jy ook vanuit die buiteland kan ondersteun.

Help dra aan ’n toekoms waarin kinders in Afrikaans kan leer en groei. Sluit as internasionale lid aan.

𝗦𝗹𝘂𝗶𝘁 𝗮𝗮𝗻: www.lidvanafriforum.co.za
Jy soek ’n haarkapper, ’n winkel met bekende produ Jy soek ’n haarkapper, ’n winkel met bekende produkte of iemand wat jou kan help om ’n nuwe huis te vind. Jy kry ’n naam, kontakbesonderhede en ’n lys dienste. Dit is genoeg om die eerste navraag te doen. Maar agter daardie inskrywing is ook iemand se werk, besluite en jare se ervaring.

𝗪𝗮𝘁𝘁𝗲𝗿 𝗼𝗻𝗱𝗲𝗿𝗻𝗲𝗺𝗶𝗻𝗴 𝗶𝗻 𝗷𝗼𝘂 𝗼𝗺𝗴𝗲𝘄𝗶𝗻𝗴 𝘃𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲𝗻 𝗱𝗮𝘁 𝗺𝗲𝗲𝗿 𝗺𝗲𝗻𝘀𝗲 𝗱𝗮𝗮𝗿𝘃𝗮𝗻 𝘄𝗲𝗲𝘁?
Follow on Instagram


Contact us

  • +27 86 10 200 30
  • wereldwyd@afriforum.co.za


Follow us on

  • Facebook
  • X
  • YouTube
  • Instagram
  • Pinterest

Leave a message

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Name and surname*
Teken in op ons nuusbrief
Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik*
© Wêreldwyd.

Join

Donate

Facebook X Instagram
  • Home
  • About us
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • News
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • Entertainment
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
Search
  • Afrikaans