Entrepreneurs móét risiko’s neem

25/05/2022
| Deur AfriForum Sakenetwerk
ezgif.com-gif-maker-5

Mark Zuckerberg, die tegnologie entrepreneur en mede-stigter van Facebook, se risiko’s het al telke male afbetaal, maar al sy projekte het nie noodwendig dieselfde winste opgelewer as sy beleggings in Instagram en WhatsApp nie. In 2014 het Zuckerberg $2 miljard in die virtuele-realiteitsmaatskappy, Oculus, belê. Selfs met virtuele realiteit wat al meer populêr geraak het, kon Facebook se virtuele realiteitsplatform nie met kompeteerders meeding nie.

Kommentators het dié belegging as een van Zuckerberg se rare foute beskryf. Die media het gegons oor waarom dit nie gewerk het nie en hoe hy nie van beter kon weet nie.

Wat is risiko? Risiko is ’n kans wat jy waag met hulpbronne wat jy bereid is om te verloor, vir ’n opbrengs wat vir jou die moeite werd is. Die waarheid is egter dat Zuckerberg deurentyd berekende risiko’s neem. Dit beteken dat selfs al kry hy nie die opbrengs wat hy wou gehad het nie, is selfs die teleurstelling ’n groot genoeg leerskool dat dit die moeite werd is. Om berekende risiko’s te neem beteken om nooit soveel te verloor dat jy nie weer uit die as sal kan opstaan nie – en dat die opbrengs die risiko werd is.

Entrepreneurs móét risiko’s neem. Om te groei beteken om buite jou gemaksone te wees, maar wat is die tipiese risiko’s wat elke entrepreneur moet opweeg?

Salaris prys gee

Om ’n maandelikse salaris op te offer vir die geleentheid om jou eie besigheid te bestuur, is ’n risiko wat min bereid is om te neem. ’n Berekende risiko is nie om jou werk te los as jy nie seker is dat jy genoegsame inkomste kan genereer nie. Minimaliseer jou risiko deur jou besigheid op die been te kry terwyl jy werk, spaar genoegsaam sodat jy tyd het om jou besigheid te groei en maak dan die sprong!

Belegging in sleutel kliënte

Hoeveel tyd en hulpbronne moet jy aan ’n enkele groot kliënt spandeer? Dit kan maklik gebeur dat jy maande lank jou fokus op een projek of een kliënt hou net om teleurgestel te word.

Dit is altyd ’n groot risiko vir enige besigheid om afhanklik te wees van net een of twee groot kliënte, maar besluit vooraf wat jy bereid is om te spandeer om ’n kliënt in die sakkie te kry.

As dit te veel tyd van jou en jou werknemers verg, moenie saam gesleur word net om maande later te besef watter ander geleenthede jy verloor het nie.

Opoffering van persoonlike kapitaal

Hoeveel van jou persoonlike kapitaal is jy bereid om aan jou besigheid te spandeer? En hoeveel daarvan moet jy eerder in ander beleggings sit? Moenie al jou eiers in een mandjie sit nie. Ongeag hoeveel jy in jou eie besigheid glo, is diversiteit steeds die beste manier om risiko te oorkom.

Kontantvloei

’n Vraag waarmee meeste entrepreneurs worstel is die balans tussen positiewe kontantvloei en belegging in nuwe geleenthede. As jy ’n groeigeleentheid raaksien, moet jy veilig speel of die risiko loop om uit kontant uit te hardloop? Maak seker jou besigheid het ’n spaarplan waarmee jy kan woeker en moet nooit met jou huurgeld of salarisse dobbel nie!

Vertroue in werknemers

Entrepreneurs wie se besighede begin vlam vat moet vinnig leer om te delegeer. Om verantwoordelikheid af te skuif beteken dat jy sleutel werknemers al meer gaan begin vertrou. Alhoewel delegasie kardinaal is vir groei, is die risiko daarin gesetel dat die dag-tot-dag funksionering van jou besigheid afhanklik is van enkele individue. Verminder jou risiko deur verskillende werknemers op te lei in dieselfde take, so verseker jy dat siekte, verlof of bedankings nie die appelkar omgooi nie.

Persoonlike tyd en gesondheid

Die grootste opoffering wat entrepreneurs maak is dikwels tyd met hulle familie en hulle eie gesondheid. Dit is ’n belangrike kopskuif om te maak dat oefening en familietyd jou in die langtermyn meer produktief maak.

Sekere projekte gaan vereis dat jy vir ’n tyd lank meer tyd by die kantoor as by die huis gaan spandeer.

Die geheim is om ’n ritme te vind wat jou toelaat om soms deurnag te werk maar waar jy jouself tyd gun om saam jou geliefdes tyd te spandeer.

Die enigste strategie wat mislukking waarborg is om nooit risiko’s te neem nie. Beskerm jou lewenslyn, of dit kontantvloei, jou maandelikse inkomste of jou beste werknemers is – dan kan jy met gemoedsrus jou volgende wilde perd opsaal!

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels